Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 434 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Soetdoring Holiday Farm
Wat n ramp, stilte is nie orals nie.
Hoop maar dit word rustig.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Wat , gebeur in so n geval ? hoekom moet ons kampers wat die reels nakom die hase pad vat.
Ons het in elk geval ook ons fooie betaal en staan n groter reg om verder rustig te kuier , en die belhamels tot siens te wuif , ek meen hulle wat die reels nie nakom nie moet mos dan maar gaan . En as die bestuur nie sy titel kan staaf nie dan soek ek mos my geld terug al dan nie ? Of is ek verkeerd ?
Ek was laasnaweek daar en sal beslis weer terug gaan.
Baie oorde is maar meer bedoel vir kerk groepe en ander weer vir meer lewe. Maak julle keuse voor julle gaan.
Sterkte met die keuse.
Die oorde van die toekoms is die oorde wat die meeste jong mense geniet. Hulle is die kampers van die toekoms, net my gevoel.

Ten tweede, begin dan die oord as sulks Adverteer. As jy parties toelaat sê so, dat ek nie geld in die water gooi omdat ek kalmte verwag nie.
Ek wil dit duidelik maak, ek gee nie om dat mense party ens. nie. Sê my egter dat dit toegelaat word, dan hou ek verby! Karavaan is my en my vrou se manier om te unwind na werk.
Ons almal het dit al iewers betaal. Ek ook baie. Was al by plekke waar ek ook nie weer sal gaan nie.
Waar gaan die jollers unwind na werk. Hulle doen dit anders as die sogenaamde normale mense. Of het hulle nie ook die reg nie ? Moet hulle eerder Vaaldam toe ?
As ek by Soetdoring kamp, bly ek weg van die swembad area, kamp onder nader aan die hek. Hou nie van die dagbesoekers nie..
As hulle nie toegelaat gaan word nie gaan die oord seker toemaak of sy pryse moet verhoog om n bestaan te maak.
So hou verby as die plek nie jou gaan pas nie.

Dan is daar dalk net 2 of 3 waens en geen musiek nie.

Dankie Froggy, ek gaan die kans vat. Is daar ander opsies nader aan die R59 wat goed is ?. Dankie by voorbaat.
Ons het nog altyd van Soetdoring gehou - een Kersfees met die 2 kleinkinders daar gekamp met groot plesier.
Ek stem egter saam dat kampplekke ordentlike reels moet he wat na behore toegepas word - sulke brassery en lawaai maak dit vir die ander heel onplesierig.
Ons kamp by Soetdoring vanaf 23 Desember met die hele familie en ons hoop van harte dat Riaan die kamp na behore sal bestuur - dit was in die verlede so, en het dus groot aftrek gekry. Ek glo ook dat dit die rede is dat mense weer en weer wil teruggaan. Weliswaar 'n baie meer "aktiewe" kamp as De Rust, maar in die aand wil 'n mens darem rus.
So komaan Riaan, bring ASSEBLIEF die kamp terug tot sy goeie reg!
Koppisol, nog nader aan R 59 as ook Klipdraai. Teerpad al die pad.

Ons was verlede naweek daar. Lekker plek.
@Pieman - waar was jy verlede naweek ?.
Groete




