Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23105 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18504 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3812 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2209 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 591 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 372 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Klein Braai
Manne, ek het vir my die klein braai gekoop by Ahmeds Textiles in Marabastad. R1150 .. Jy moet hare op jou tande he om daar in te ry en ek was daar.... No stock toe ek daar was en online bestel... week gewag maar lyk vir my baie goed.. het die braai vandag ontvang... baie goeie kawiliteit en dik yster... genoeg vir 2 mense.... Ons gaan nou volgende naweek ry Happy Wanderers toe vir 33 dae... braai met hand vol kole... sal laat weet hoe dit gaan

Lyk baie oulik, gee asb terugvoer - net bly jy het heel teruggekeer uit bargain town !
Sal so maak... Bargain Town is 'n nagmerrie... keer jou vas in daai area... Jy ry maar in en hoop jou kar is nog daar as jy terugkom ... ek was gelukkig... diep in plakkers kampe en in die gopse waar jy nie regtig weet of jy daar gaan uitkom nie maar deel van die lewe... Die Foton loop mooi daar .. lol
Lyk na 'n heel skaflike braaitjie. Ek neem aan hy het 'n redelike gewig aan hom met al daai yster.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Jie Jamese noem dit 'n Hibachi en jy kan dit op 'n tafel gebruik. Ek dink 'n mens kan nogal lekker daarmee onthaal, jy sal net een vir elke paar mense moet hê. Jy het 'n goeie prys betaal Theo.
Theo, is die rooster se hoogte verstelbaar?? Kry amper so 'n indruk van die foto af.
Lyk effe swaar vir 'n 4x2 Hilux😆
Sal so maak... Bargain Town is 'n nagmerrie... keer jou vas in daai area... Jy ry maar in en hoop jou kar is nog daar as jy terugkom ... ek was gelukkig... diep in plakkers kampe en in die gopse waar jy nie regtig weet of jy daar gaan uitkom nie maar deel van die lewe... Die Foton loop mooi daar .. lol
I love it Theo..Mooi man….ek sê altyd vir mense as hulle deur Maputo gaan ry ry eers ń oefen loopie deur Marabastad. Pretty much the same maar vir 20km. Daar moet jy ook nie aleen gaan nie…..iemand moet agter bly en die kar oppass.
Laat weet asb hoe jou braai werk.
Paul



