Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23208 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6781 |
| BrianB | 6016 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3891 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1833 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1358 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 608 |
| Benkie | 606 |
| Andrew | 524 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 429 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
Ysmasjien
Watter ysmasjien sal julle aanbeveel?
Meerkat, my Snowmaster doen sy ding baie goed al vir 'n hele paar jaar, selfs in hoë temperature werk dit perfek.
My eerste ysmaker was 'n snaakse naam (kan nie die naam onthou nie) by Checkers, maar dit het baie lank gevat om ys te maak veral as dit warm is.
Ek het al paar gehad wat nie lank gehou het nie. Ek het nou n Snowmaster 12kg wat al amper 2 jaar is.....ek gebruik hom 3x per week. Hy is wel niebedoel vir klomp mense nie....okay vir my alleen
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Soms gebruik ons die Snowva....dis daai blou roomys bak, werk baie nice met lekker groot ysblokke
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek het die National Luna. Hy is klein en werk ok. Hy sukkel as dit oor 33C gaan.
Deesdae maak ons ys in silicone ys bakkies in die vries kas. Twee bakkies is genoeg per dag (30 groot blokke).
Paul
Ek het die National Luna. Hy is klein en werk ok. Hy sukkel as dit oor 33C gaan.
Deesdae maak ons ys in silicone ys bakkies in die vries kas. Twee bakkies is genoeg per dag (30 groot blokke).
Daar in Silvertondale....naby Roadque, is n plastic mould maatskappy wat ook ysbakkies maak. Daai is groooit blokke. Jy kry net 2 blokkies in daai lang brandewyn glase, as jy 3 ingooi steek die ys bo die glas uit. Daai blokkies smelt nie sommer klaar voor koeldrank klaar is nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Baie dankie vir die terugvoer. Snomaster sal dit wees.




