Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23234 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3920 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 457 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Wildekus/Transkeikus
Ons is 5 volwassenes wat graag in Junie die Wildekus wil besoek. Ongelukkig sal ons nie kan kamp nie en soek dus plekke waar ons kan oorslaap. Ons gaan met 'n Fortuner en Ranger (albei 4x4) ry, maar wil nie noodwendig 4x4 nie. Kan julle asseblief help met enige raad en hulp om dit te beplan. Baie dankie.
More or less which towns will use base yourselves?
I highly recommend beach camp @ ntafufu in just outside Port St John’s, please google it
Hole in the Wall the thatched timeshare we stayed in above the hotel was lovely. Don't know if it's rented out casually.

Bespreek beslis by n reputable gids of firma. Ons hoor uiteenlopende kommentaar oor veiligheid.

OJL ek kan nie help vertrou jy gaan reg kom en geniet
Ons gaan al 35 jaar elke jaar Hole in the Wall toe. Pioneer lodge wat die oudste huis daar is reg voor die groot gat behoort aan vriende van ons, maar is ongelukkig altyd tydens " shad run" vol bespreek. Ander opsies waar ons al gewoon het is in n privaathuis "Uberkei" binne in die Hole in the Wall resort se terrein. Daar is baie privaathuise te huur Google net. Onthou net 5 * hier is nie Sandton nie dis vissersdorpie met bitter arm inwoners maar skoon en gasvry. Diefstal is oral so sorg dat jou voertuie binne geslote hekke geparkeer kan word en deure word altyd gesluit as jy huis verlaat of slaap. Ons het al n venter waentjie hier verloor wat deur nag weggesleep is. Daar is egter uitstekende sekuriteit met patrollies in die hele area en was ons laaste Nov 2022 daar en is daar bevestig dat daar geen diefstal of inbrake vir baie lank was nie. Paaie baie sleg ry net stadig. Ons maak altyd klere skoene linne skryfbehoeftes speelgoed bymekaar wat ons uitdeel. Deeltitel eehede is te ver van die see af jy wil regvoor wees veral as jy visvang. Geen mall slegs spaza winkel so vat alles saam en geniet !

Wees baie versigtig. My niggie hulle se toyota venture bussie daar gesteel. Hulle mooi dopgehou, het al hulle goed ingelaai net vir ry dievolgende oggend - vier uur daai oggend start hulle die bussie en jaag deur die hek van die oord weg met die bussie. Gelukkig het hulle darem hulle beursies en dokumente by hulle gehad. Sekuriteit het niks gesien en polisie kon nie die bussie opspoor. Hulle moes 'n bus terug kry huis toe.
Kobus & Ada
We stayed many years ago at the Cob Inn was very nice. Just the road to the Inn was dreadful and I was in a 3 series BMW. Lucky only used the road in and out the rest of the time we walked every where we went.




