Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23112 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5988 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 381 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Vluytjeskraal Rivierpark - Orania
Ons het n week by hierdie oord gekampeer. Die karavaan park is reg langsaan "Aan die oewer" Die karavaan park word regtig netjies versorg. Geriewe is deurgaans skoon. Mede kampeerders was almal bedagsaam. Die gratis toer wat die Orania beweging aanbied is sterk aanbeveelbaar.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Paar foto's van karavaan park. Daar is 18x staanplekke en 1x ablusie blok. Kostes is baie billik. Ons het oor Kersfees tydperk R370 n nag betaal....dis R350 per nag vir 2x persone en R20 vir ekstra persoon

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Rou water is net vir besproeing. Die drinkwater verseker hulle jou is 100% veilig. Bleikbaar beste toerusting om water te suiwer en word 2x n dag getoets om te verseker als is reg

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ablusies. Wasmasjien mag mens gratis gebruik

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Jetty vir visvang. Geelvis is vollop

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daar is 5x supermarkte in dorp en 1x drank winkel.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Koeksister monument. Hulle verkoop die heerlikste koeksisters in die dorp

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dit was n paar dae 42â°. Munisipale swembad is pragtig skoon en kan kos daar koop. Kostes is R16 per volwassene. Daar is ook braaiers as mens middag ete wou maak

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Daar is 2x bier brouwerye, paar lekker eet plekke. Klankgrens is hul nagklub

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Vrydag aand het Radio Orania 2x skape op die spit gehad vir fonds insameling....R100 per persoon

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Saterdag aand was daar gloede in die lug van n veldbrand aan Vrystaat se kant

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Netjiese hospitaal

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Deel van technicon

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
In hierdie pakhuis leer hulle die mense om te bou. Karoo huisie is hul arbeids kantoor

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Standbeelde op koppie

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Verwoerd versaneling.

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Paar drone foto's. 1ste foto en 2de laaste is van Vluytjeskraal Rivierpark karavaan park

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Klompie verskeie foto's

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hulle het hul eie geld eenheid....ORA.
1 Ora = 1zar.
Die rede vir ora is dat hul dan die zar in die bank sit en sodoende rente trek. Ook as veiligheid....sou iemand n plek roof, kan geld net in Orania gebruik word

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie vir die deel Geert, baie interesant.
Wow, nogal indrukwekkend.