Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23214 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6785 |
| BrianB | 6016 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 434 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Varktjops met patats
1 kg dikrib varktjop sonder vetrande
sout en peper na smaaak
3 tot 4 patats in skywe gesny
2 uie in ringe gesny
15ml bruin suiker
sous
1 blik appelkose in natuurlike sap
50ml water
30ml bruin suiker
15ml asyn
15ml suurlemoen sap
15ml mostert
1oml maizena
2ml sout
braai varktjops en n pan bruin weerskante en plaas in n oondkastrol met n deksel
strooi sout en peper oor die varktjops
rangskik die patats oor die tjops en plaas die uie ringe oor die patats
strooi suiker oor
dreineer die appelkose en gooi die sap in n klein kastrol
voek nou die water, suiker,asyn,suurlemeon sap, mosterd, maizena en sout by
roer gedurig en bring tot kook punt
gooi nou die sous oor die varktjops en sit deksel op en plaas in 180g c oond en bak vir n uur in die oond
maak nou die appelkose fyn en skep oor die gereg met n bietjie ekstra suikeeren bak n verdere 15 tot 20 minute sonder deksel op
haal uit en geniet





