Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23236 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3924 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 458 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Umfula
Ons kamp gereeld hier naby ons by Umfula oord, my kleinseun is baie lief vir visvang.
Die naweek van 25 September was ons weer daar en het dit soos altyd baie geniet. Adriaan het ook sommer sy eie rekord vis geskep, 'n karp van 5.6 kg
Ek gaan probeer om fotos te laai, maar belowe niks.
Nee wat, ekmsal eers moet opsoek hoe om fotos te laai.
Ons kamp gereeld hier naby ons by Umfula oord, my kleinseun is baie lief vir visvang.
Die naweek van 25 September was ons weer daar en het dit soos altyd baie geniet. Adriaan het ook sommer sy eie rekord vis geskep, 'n karp van 5.6 kg
Ek gaan probeer om fotos te laai, maar belowe niks.
Nee wat, ekmsal eers moet opsoek hoe om fotos te laai.
Dag sê Johan ala Jagluiperd!
Sien jy kamp ook "net om die draai" soos ons hier van Parys. Ja, Umfula (7,6 km vanaf ons huis!), is heel lekker ... besig maar heel aangenaam. Was al 'n paar keer daar. Weens die brandstof prys het ons al aangepas om die naaste kampe hier rond om ons weer te besoek .... Sal baie beslis Tava Lingwe, Dimelachite (goeie kamp vir jou visvang!), en Eastco aanbeveel (ons beplan om Desember daar te gaan uitspan - eerste keer in 8 jaar so ons sal sien)
Hoop om jou op ons heerlike kampplekke raak te loop!
Groetnis
Dimalachite Parys is pragtig en groen veral as jy teen rivier staanplek kry, ablusies is net baie ver en verouderd !
Jagluiperd, wil net bevestig of u die Johann van Vaalpark, Sasolburg is. Indien wel, dan het ons mekaar weer raak geloop op 'n forum.
Ek probeer fotòs laai, maar sjoe, ek sukkel so entjie en sal maar aanhou tot ek reg kom met die smart foon goedte. Dit is ingewikkeld vir my. Was maar 'n ou plaas skool weeskind🤣
Okay darem nie regtig nie.


Weet ook nog nie hoe om byskrifte op fotos te sit nie, en sukkel met die hoeveelheid wat ek wil oplaai, maar aanhouer wen.
Die karp was my kleinseun se grootste vir die naweek. Self vang ek nie vis nie, maar gaan gereeld ter wille van die kleinkinders.
5,6 is lekker groot. Wat bied die oord alles.....vir ons wat nou nie visvang nie?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜





