Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23089 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18484 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6742 |
| BrianB | 5983 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3793 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2296 |
| Chris Boucher | 2205 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1906 |
| Nico | 1824 |
| Hennie Botha | 1730 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1528 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1352 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 920 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 588 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 429 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| survivalist | 362 |
| Grompie | 359 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 321 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 227 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Tong in die kies
Daar is 'n spreekwoord wat se: Ledigheid is die duiwel se oorkussing.
die wereld se "worldometer" beweer daar is huidiglik 7,77 biljn mense op aarde. 16% van die bevolking is jongmense tussen die ouderdom van 20 - 29 jaar. 8 persent vroulik en 8 present manlik.
nou, ons almal weet: die manlike spesie is van nature 'n kreatuur wat nie moet ledig sit nie. hy moet besig bly, anders dink hy nonsens uit......nou sit ek vanoggend koffie en drink en wonder onwillekeurig oor die Covid 19 virus.
die virus en gepaardgaande inperking van beweging / "Lock down" gaan mos maak dat daar in Desember baaaaie, baaaie, babas gebore kan word? daar is mense, jong middeljarig en ook jonger mense wat in woonstelle of derglike akkommodasie bly en hulle kan net tussen daai 36 - 60 vierkante meter mure beweeg. wat de ongeluk gaan hy met homself aanvang in die 21 dae? ek kan net dink.......mense hier kom 'n ding. die wereld mag dalk nie ventolaters benodig nie, maar wel babawiegies.
Tong in die kies? ja, maar watch this space......![]()
daar gaan paartjies wees wat Kersbabas vir Kersfees gaan kry.
Darm is ons gewoond aan mekaar met my wat eers 11weke in die bed was en tans nog by die huis is na 8 made.
Lol.......![]()
Dit is so waar wat jy se. En as die TV nog ook dalk breuk gaan dit nog erger wees.
As dit vakansie tyd is ja.
Hierdie is n ander storie
Oud en jonk kan die verskil sien en die atmosfeer van vrees voel.
Bitter min gaan dink aan n ge djeukery, almal se gedagtes en kop is by die ongekende wat niemand voor antwoorde het.
Gelukkig is daai nie een waaroor ek hoef te worry nie....my vrou is halaal. Dokter het destyds besluit haalalles uit😷
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Gelukkig is daai nie een waaroor ek hoef te worry nie....my vrou is halaal. Dokter het destyds besluit haalalles uit😷
Eerste keer wat ek daai sêding hoor. Baie goed. Ek ken net die "my vrou is 'n sports model".
Goeie een Geert![]()
Gelukkig is daai nie een waaroor ek hoef te worry nie....my vrou is halaal. Dokter het destyds besluit haalalles uit😷
Lol.......
😃mooi nuwe gesegte Geert.
Daar is 'n paar grappis wat vir my klassiek bly.
Die vrou proe aan haar man se drankie, trek 'n gesig en sê: "magtig maar dis sleg!" Antwoord haar man: "En jy dink ek drink dit vir die lekker né?"
Em dan die vrou wat voorstel haar man moet eerder sy drankies tuis kom dink en nie in die kroeg saammet sy vriende nie, dan kan hulle lekker gesels. Antwoord haar man:"Kan jy bollie praat"?
Nog 'n drankverwante een: Die ou wat te veel drink word aangespreek en hy sê "Ek kan ophou enige tyd as ek lus het". Vra sy vriend waarom hy dan nie sommer nou ophou nie. Sy antwoord:" Ek het nie nou lus nie".
En nog een: 'n Skaap-ooi gooi haar lammertjie weg en die boer sukkel om die dingetjie aan die lewe te hou en gaan Korporasie toe om tiete te koop om die lammetjie melk te voer. Hy vra die dametjie:"Niggie, het jy lam tiete?". Antwoord sy hom verontwaardig:" Nee oom! Dis net hierdie simpel bra van my!"
Fred, uitstekend verby. Jou laaste grappie laat my wonder.
Hoeveel lam tiete is weens Temu aankope.




