Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Thanks for your positive feedback
Just a short note to thank you for the positive feedback we received on Caravan Parks.com’s website.
We really appreciate any feedback, and love it when we receive a feedback like yours.
Hope to see you soon!!
Groete / Kind regards,
Hannes Pretorius
Tel: 056 818 1860
Mobile: 079 982 5297
hannes@dimalachite.co.za
www.dimalachite.co.za











Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Waar het julle gevang?, die manne het die wiltuin se dam oop gemaak hulle doen dit net eenkeer per jaar die manne het net so lekker gevang![]()
Sal die plek op my lysie plaas.
Linda welkom gesels nou lekker saam
Ek hou van daardie aanhaling " kampeer is aansteeklik"
Dimalachite is geleë teen die Vaalrivier naby Parys.
Ja, pragtige visse hier uitgetrek, maar dit is net 'n voorsmakie van wat die oord alles bied.
Net rustig kampeer is een van hulle. Verder is "White water rafting" baie populer.
Vir die kinders heelwat om te doen. Groot swembad ens.
besoek gerus www.dimalachite.co.za vir meer info.
Lekker aand,
Linda.







Linda, dit is pragtig om sulke inligting direk van 'n oord te kry. Wens meer oorde wil so betrokke wees op die forum. Ons waardeer dit.
Lyk baie mooi en aangenaam daar en hoop om eendag by julle te kom kuier. Groete, Freda
Stem...geniet dit ook😁
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
+1
Geniet die natuur!! dit is so 'n wonderlik skepping - en ons waardeer dit opreg.
Groete van kamp to kamp.
Linda




















Baie mooi daar by julle. Lindw baie welkom.
2024 Scorpio N
Legacy LT
Hi linda.
Welcome to our Forums. Dot & I spent a couple of days at Dimalachite a couple of years ago at the time you guys were doing some upgrades to the ablutions. Great Caravan & Camping park. I highly recommend Dimalachite.
It's also great to receive feedback not only by the campers themselves, but management as well.
The photos show what a LEKKER park Dimalachite is.
Linda, please give my regards to Hannes.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
Ja verseker is die plekkie op my lysie. Hoop jy kan fisies 'n staanplek bespreek.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Nou dat ek die mis so op die rivier sien. n Ou oom vertel my eendag dat as jy die eerste mis in die somer/lente op die vaalrivier sien dan is die ryp daar oor 3 maande.
Dankie Linda sal die plek defnetief besoek
Linda, ek wil dit nie hardop sê nie, maar ek dink jy het jou beroep gemis, fotografie sou ek sê.
Besonderse mooi fotos![]()
Sal ook die oord op my wenslys sit vir sommer lank voor kort.![]()
Julle groot visser manne.



