Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6743 |
| BrianB | 5987 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1529 |
| RichardJ | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 380 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Scottburgh wind
As jy see toe gaan moet jy maar die wind trotseer vat maar storm straps en lang penne saam geniet die vakansie
Kry maar vir jou n cargo net en wind straps en n paar langer penne.
Ek het 11/7/2015 - hierdie saterdag, terug gekom van Scotties af, op 121 gestaan vir 2 weke en die wind was maar lastig. Ek moes ook gaan penne en straps koop aangesien ek nog nooit op n winderige plek gestaan het nie.
Wees liewer maar voorberied en jy kan die goed heel moontlik goedkoper hier koop as by die see.
Geniet dit, ek het, dit was n heerlike 2 wekies gewees. heeltemal tekort gewees.
Dae wat dit reen en met sterk wind sal ons maar in agterste ry teen spoor vir skoonpa gaan kuier met n botteltjie Swartland Hanepoot!!
+1
Geniet dit Jorg, hoop julle weer is skaflik. Sarel en Marietjie staan op 81, Gypsey 4 met FS Toy bakkie, ontmoet hulle gerus. Ons kom Saterdag af Natal toe. Holiday Club punte.
BIG TIME!!
Nee maar dan is julle reg vir die kamp, Geniet dit en mooi ry.
Die karavaan winkel se pale was sommer vinnig uitverkoop.Het Woensdag weer opgeslaan en tot Donderdag gewag dat alles mooi droog word.Die middag tent afgeslaan en toe maar met "kaal" karavaan gestaan tot Saterdagoggend.
Maar dit was alles die moeite werd vir die pragtige uitsig en die dolfyne wat reg voor ons baljaar het.Staan volgende keer weer daar.....met voetstukke vir pale....pypklampe om te verhoed dat pale afskuif.....ens.Selfs na 32 jaar leer ons elke keer iets nuut!!
Lyk of ons net betyds weg is!, 100mm is omtrent a sondvloed! Bly julle het dit in alle geval geniet, my plek is ook al klaar weer geboek op 91 vir volgende jaar. Ons het nog die ouer Jurgens Fleetline ('95 model) en dit wil vir my voorkom asof die pale van daai jare baie sterker is, hulle is aan die buitekant geriffel ipv net dunwand en glad wat hulle baie moeiliker laat buig. Sy paal koppelinge is ook metaal en nie die nuwer plastiek weergawes nie, dalk die rede hoekom ons nog altyd in wind, storm en reen nooit 'n probleem gehad het nie.



