Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23120 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18509 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5992 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3822 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 384 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Goud Lid | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
Omaramba
Ons het die lang naweek geboek by Omaramba. Gewoonlik doen
Ons navorsing voordat ons na 'n plek toe gaan.maar hierdie keer
Het familie ons uitgenooi en ons konnie nee se nie
Wil graag weet hoe groot is die stands en is daar darem
Genoeg gras op die stands staan op stand 163
You might need the grass to stuff in your ears......
If the local drunks haven't smoked it all.
Sad but true...........
Park as far away from anything as possible.
Ons was daar, stands was skuins, geen noemenswaardige gras nie.. jy sal gou weet of jy inpas
of nie.. ek kan nou nie vreeslike lawaai onthou nie, maar ja, kan wees.. probeer is beste geweer
That was a 'long weekend'!!!!!
Dis nie goeie nuus oor die plek nie ek hoop dat die eienaars dit lees
Die grootste probleem van die plek is dat dagbesoekers toegelaat word en daar is GEEN beheer oor hulle nie.
Ook die kamp gedeelte is nie weg en afgesonder van die swembad area nie, so iemand kan vinnig na jou karavaan gaan en jou besteel.
Jy noem jy gaan oor n langnaweek......baie sterkte.....die mense gaan daar met busse opdaag.
Die kroeg by die swembad is egter baie nice.
Belinda laat ek dit so stel. As julle "party animals" is en laat in die aand vroeg oggend wil gaan slaap, gaan julle dit vreeslik geniet. Want niemand gaan kom kla dat jy lawaai nie.
As jy kamp sien as 'n rustige atmosfeer met kampvuurtjie wat jy die nageluide mooi kan hoor, gaan jy die kamp regtig nie geniet nie.
Dus, sit jou partytjie hoed op en gaan geniet dit. As jy nie een het nie kan ek net sê bly weg.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hoe dit daar was. Gelukkig gaan ons met oop oe na die plek toe
Ons is nie party animals nie. As ons gaan kamp
Gaan dit oor gesinstyd en nie wie kan die meeste suip nie
Ons probeer juis wegkom van alledaagse dinge en om
Weer krag te kry vir ons gejaagde lewe maar my man sal voorbereid
Gaan. Hy het 'n paintball gun en sal
Target oefen op sy broer se agter stewe voordat ons
Oppak en huis toe gaan
Smaak my daai paintball gun gaan uit gas raak daar, as ek na die kommentaar kyk sowel as die oord se ratings.
Sterkte.
Sterkte en vertel ons as julle terug is.
Hi weet ongelukkig nie wie Hoffie Eksteen is nie,
Het ingetrou in die eksteen familie. Sy familie kom
Va Zimbabwe af. Enige iets is moontlik



