Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23230 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 504
Aantal Insette: 290 518
Aantal Besigtinge: 89 866 541
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 434
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Morganbaai Karavaan & Kampeer
Oos-Kaap, Gxarha
Tipe Oord:
Familie met kinders: 7
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Morgan Bay kamp
insette: 6
besigtinge: 2757
Dieter
Platinum Lid
100% Profile Strength
Insette: 265
Aangesluit: 05 Jan, 2016
Ervaring: 32 jare
Kansas iemand al onlangs daar gewees? Ek beplan om vir 2 weke daar te staan in die April skool vakansie. Hoe is die wind daar?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Campervan
Uranus Lid
96% Profile Strength
Insette: 2830
Aangesluit: 27 Oct, 2013
Ervaring: 48 jare
Dieter, daar is nie baie skuiling teen die wind nie en Paas naweek is daar gewoonlik baie reën in die ooskaap?
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
OOM JEEP
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 5725
Aangesluit: 25 Aug, 2015
Ervaring: 51 jare
Een van ons gunsteling plekke,. Lekker jaloers
Watter staanplek het julle gekry. ?
Die arend agter op my wa is n morgan bay arend.
Oky daar is wind. Maak voorsiening. Maar dis nietemin baie lekker daar.
Watter staanplek het julle gekry. ?
Die arend agter op my wa is n morgan bay arend.
Oky daar is wind. Maak voorsiening. Maar dis nietemin baie lekker daar.
I love camping all year round

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
OOM JEEP
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 5725
Aangesluit: 25 Aug, 2015
Ervaring: 51 jare
Een van ons gunsteling plekke,. Lekker jaloers
Watter staanplek het julle gekry. ?
Die arend agter op my wa is n morgan bay arend.
Oky daar is wind. Maak voorsiening. Maar dis nietemin baie lekker daar.
Watter staanplek het julle gekry. ?
Die arend agter op my wa is n morgan bay arend.
Oky daar is wind. Maak voorsiening. Maar dis nietemin baie lekker daar.
I love camping all year round

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dieter
Platinum Lid
100% Profile Strength
Insette: 265
Aangesluit: 05 Jan, 2016
Ervaring: 32 jare
Ons staan op no. 4, blykbaar kyk ons vir die see. Ek sal seker maak ek pak die groot penne in! ![]()
Is daar vis in daai lagoon?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
OOM JEEP
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 5725
Aangesluit: 25 Aug, 2015
Ervaring: 51 jare
As dit in die binneland reen kom die water sterk af see toe dan kom grunters en leervis die meer in , waarskynlik om te broei. As dit droog is dan is daar net kleiner visse in die meer maar as die getylekker inkom dan kom die seevis in met hoogwater. Daars miljoene mudprawns op die kante wat mense uitpomp vir aas. Pasop maar vir die knypers hulle lyk klein maar hy knyp dat die bloed loop. Goeie aas, dis hoekom daar so baie grunters inkom.
Hoop van harte die mond is oop dat julle kan vang.
Jyulle kan ook in die stroompie regvoor swem op die sandbanke.
Hoop van harte die mond is oop dat julle kan vang.
Jyulle kan ook in die stroompie regvoor swem op die sandbanke.
I love camping all year round

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Lid
92% Profile Strength
Insette: 5562
Aangesluit: 11 Dec, 2013
Ervaring: 41 jare
Eish geniet en lekke kamp en visvang
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




