Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23218 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18553 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6019 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 930 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 442 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 281 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Manyane by Pilansberg
Ons het die afgelope naweek by die oord gaan kamp. Wat 'n teleurstelling. As dit nie was vir die diere was ons gesien het nie sou die naweek maar saai gewees het.
Die staanplekke is vol papierdoringtjies en as jy nie jou grondseil gaan was as jy daar gekamp het nie sal jy die doringtjies versprei na ander oorde. Die teen oorgestelde van doringtjies op jou staanplek is grond en stof. Duidelik is ek seker maar bederf met oorde wat netjies onderhou word.
Nou die warm water kwessie by Manyane en Bakgatla is al voorheen aangespreek, daar is steeds niks aangedoen nie. Gelukkig het ek my eie badkamer in die Classique, maar ons vriende is nie so gelukkig nie.
Laastens was ek teleurgestel deur my mede kampeerders. Ek is grootgemaak met, los 'n plek soos wat jy hom graag sal wil kry. Duidelik is dit nie almal se siening nie, kom by die skottelgoed was bakke toe het iemand sy pot daar skoongemaakmet rys, vleis en kerrie wat oord die wasbak gesmeer lê en die afvoer blokkeer.
Ai dis tog nie hoe mens grootgemaak word nie. Of is ek en my famielie die enigste wat so dink.
Sal maar bietjie oorreding moet verg om my weer by daai ord te kry.
Leon,
Ja dit is 'n groot jammerte om te hoor hoe sulke lekker plekke so agter-uit gaan. Dit is ons KNPark sonder die malaria muskiet hier naby Gauteng. Ek wens die ouens wat in beheer is wil verstaan wat is die gevolge as sulke plekke dood loop.
Ai, dit was nog altyd ons gunsteling oord in die binneland, maar ek moet erken, ek het die tekens gesien toe ons laas daar was. Dit is om van te huil as dinge so verwaarloos word deur mense wat nie verstaan waaroor dit gaan nie!
Hi Leon,
Ek wil nou nie tyd mors om te gaan kyk waar nie. Maar, daar was so 'n artikel in die Caravan & Outdoor Life waar hulle ook die plek sleg gesê het. Gewoonlik is die redakteur skrikkerig om eie artikels so te plaas - dan kan jy maar weet hoe agteruit is die plek!
Ek was Mei maand in Sun City met verlof met my punte stelsel en is by Bakgatla in om te kyk - net so teleurstellend!
Nie om verskoning te maak vir daardie onbeskoftes wat die plek slordig los nie, maar as jy kan maar verwag dat as 'n plek nie goed lyk nie, dan sal jy die element kry wat dit nog in 'n slegter toestand sal los.
Groete,
DR DRAKE GP that's not a Doctor nor a GP.
Hi Leon
Thank you for sharing your experience. We know now where NOT to go.
If resort owners are not going to make the effort, then campers can retaliate with the same apathy by not going there. Quite simple really.
Ek moet ook se dat die opwasplekke redelik skoon was waar ons al gekamp het, so daar is darem hoop dat meeste mense gooeie opvoeding gehad het.
Groete
In die middel van die reservaat is 'n plek waar jy kan stop en uit klim om bene te rek. 4 jaar terug was hier 'n curios winkeltjie 'n eetplek om vinnige kosse te bestel en so aan. Nou is dit net 'n halwe winkel met 'n Coke yskas wat 4 koeldranke in gehad het om te koop.
Ek het nie gevra wat die koeldranke kos nie. Baie swak van die parkeraad af.
Die jongste Caravan & Outdoor Life 9Des 2013) het kommentaar deur prof Neels van Heerden (kyk p14) oor Pilanesberg en die twee kampplekke van Golden Leopard Resorts. Ander persone het reeds soortgelyke kommentaar in die WEG/WEGSLEEP gelewer.
Onsself het gereeld op daguitstappies na die park gegaan. Die laaste keer was in 2010 en toe is die skrif reeds aan die muur. My kinders is die week by Sun City se tyddeeloord. Sal hulle kommentaar oordra na hulle terugkeer .
Miskien moet SanParke dit oorneem - ek glo hulle sal darem beter te werk gaan.
groete
Soos die meeste van julle reeds weet was ek en 'n paar van WilSur se vriende by Manyane vir die lang naweek. Hier is my terugvoering soos wat ons dit beleef het. Net jammer ons het nie die GROOT 5 te sien gekry nie.
Daar is 'n paar punte wat gepla het en hier is die e-pos wat ek vir hulle gestuur het, hoop om terugvoering te kry van hulle.
Too home it may concern
We just spend the long week-end at the Manyane caravan park with some friends.
Some pointe was good:
- Ablutions was always clean
- Security was always visible
- Staff was friendly
- The wild in the park was beautiful
Some points that need attention:
- Tree branches are too low and it is a safety hazard, scratching and injuring heads
- Tree branches need to be trimmed for caravans
- Staff need to be issued with “ketty’s” to help chase baboons and apes out of camp sites
- Camp sites thorns are not cleaned, this could reduce the amount of thorns
Some recommendations/maintenance:
- Toilet flushing mechanics did not work properly in all toilets
- Demarcate path ways through camp sites to ablutions (including from tent houses)
- Clean thorns from campsites to reduce thorns
- Start to re-demarcate camp sites as the current demarcations are eaten by termites
- Reduce distance between power points in camp sites
Park
- The road conditions of the roads in the park are in some places a disaster and need urgent attention
- Some hides need general maintenance

Hier is so vinnige foto wat een van ons ouens op fb gelaai het.
En dit was Rugby tyd gewees.

Sorry oor die big 5. Ons was ook verlede week op Weltevrede. Was gelukkig om 'n luiperd te kry in die middel van die teer pad 4km daarvandaan te kry besig om tarentale te bekruip.
not a Doctor nor a GP
Enigste rede wat maak dat daai kampe nog besoekers kry is die reservaat by hulle. Die kamp gedeeltes sal agteruitgaan want sekere bevolking inge in ons land kamp nie en sal dit dus nooit gebruik nie.
Hoekom dit dan onderhou vir die klein % wat kamp. Al rede waarom die Kruger wildtuin se kampe redelik OK is as gevolg van buiteland se besoekers. Pilansberg se buitelanders gaan eerder by Sun City tuis of Bakubung of Lost City.
Willem let us know if they respond to your e-mail
I want to make a prediction that they won't reply.
Hoekom bespeur ek altyd 'n negatiewe "wibe" ???
Leon,
Inteendeel hier is hulle positiewe terugvoering, wens almal wil elkekeer vir die kamp sê wat was hulle ondervinding (ek inkluis) Ek sluit die tyd in wat ek die e-pos gestuur het en weer na die regte persoon oor gedra is.
Good day Willem
Thank you for your email. We certainly appreciate comments from our guests, be they negative or positive, as this helps us to improve our service and also to inform on the progress of our refurbishment program.
All preliminary scoping work has been completed, the tender documents have been received from contractors and adjudication and evaluation is nearing completion. We anticipate that the work crews will be breaking ground with the first phase of the Refurbishment Program by the 2nd week of July 14. The Refurbishment will include work done to rehabilitate the Camping/Caravan area (including grassing, gardening, and demarcation of sites), the renovations to all the ablution blocks and the upgrading of all the camp site electrical points. The estimated due date for completion is end September 14.
I have engaged with the Northwest Parks Board who are the custodians of all the fauna/flora and animals in the Park. They have assured me that they are aware of the baboon problem and are taking measures to relocate the troupe that is causing concern. As to the condition of the roads and the maintenance of the hides, they have embarked on a maintenance drive which will continue all through the off season.
I would like to take this opportunity to thank you for the positive comments, especially about our staff. Your comments were circulated and they were very appreciative of the recognition.
Thank you
Regards
Nick
Act. Resort Manager Manyane
Golden Leopard Resorts
Tel: 014 555 1000
014 555 1054
Fax: 086 550 1335
e-mail: ......@goldenleopardresorts.co.za
Website: www.goldenleopardresorts.co.za
_______________________________________________________________
From: Reservation1
Sent: 17 June 2014 11:36 AM
To: nick
Subject: Pilansberg Manyane
Dear Nick
Please see the email below
Regards
Thabang
_______________________________________________________________
From: Willem
Sent: 17 June 2014 10:33 AM
To: pilanesberg
Cc: WilSur
Subject: Pilansberg Manyane

Ek gaan jou epos aanstuur aan van my lede wat in Julie daar gaan kamp.
Soos ek genome het in die ander draad van Manyane gaan daar 'n groot saamtrek by Manyane wees.
Ek gaan ongelukkig nie persoonlik gaan nie as gevolg van ander verpligtinge, maar ek het so paar mense gevra om vir my terugvoering oor die ord te gee as hulle terugkom.
Ek sal dit ook met julle meedeel.
Ek gaan ook vra dat hulle foto's neem.
Met hoop is die oord besig om reg te kom, en is dit nie net lee beloftes nie.

Ja Willem, jy is heeltemaal reg. Dit was my ervaring ook in Januarie, maar ek het baie lekker gekamp - al was dit net vir een aand. My kids het dit ge-love.
Sal great wees as hulle die plek effens kan opgradeer en so paar issues kan uitsorteer.
Ek sal ook daarvan hou as hulle die kampeerder afslag kan gee om by die park in te gaan, of dalk n 3 dag of 5 dag pakket verkoop om in die park in te gaan
Michael
Jy betaal net een maak om by die park in te gaan terwyl jy daar bly. R100+ vir ons vir die hele tyd wat ons daar was.

Wow, ok. Dit het ek nie geweet nie. Maar aangeneem jy moet elke keer betaal om toegang tot die park te kry.
Ek gaan einde Augustus daar bespreek. My dogter neem deel in die SA karateka kampioenskappe en wil nie elke keer deur ry nie. Hopenlik sal die meerderheid van die opknapping al klaar wees
Willem I for one am pleased to see they acknowledged and replied your e-mail especially with positive comments that it's about to undergo refurbishment.
Would really be great if they made it even better than it was before.
Glad to hear about the upgrades and repairs. But one needs to ask, why are the two caravan parks at the Pilanesburg not maintained, they were both verry nice parks once. As Leon mentioned in his post above,
"Hoekom dit dan onderhou vir die klein % wat kamp. Al rede waarom die Kruger wildtuin se kampe redelik OK is as gevolg van buiteland se besoekers. Pilansberg se buitelanders gaan eerder by Sun City tuis of Bakubung of Lost City."
It is sad that they now have to go to such expences to get the place back up to scratch. Is it not cheaper to maintain rather than rebuild and refurbish. T
-James Baldwin-





