Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23223 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18553 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6020 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 446 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 502
Aantal Insette: 290 481
Aantal Besigtinge: 90 063 392
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 453 236
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Mabalingwe Game Reserve
Limpopo, Bela-Bela
Tipe Oord:
Familie met kinders: 14
Partytjies en Jong Klomp: 1
Stil en rustig sonder kinders: 4
Mabilingwe kuier
insette: 8
besigtinge: 3480
hessie
Titaan Lid
88% Profile Strength
Insette: 598
Aangesluit: 02 May, 2012
Ervaring: 59 jare
Ons het 'n heerlike week gekamp by Mabilingwe en toe sommer vir Ken J daar raak geloop. Die weer was heerlik en dit is sommer 'n oord waarheen jy weer terug gaan. Alles is netjies en skoon. Die staanplekke is lekker groot met plaveisel. Ons sal beslis weer daar gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
chameleon
Uranus Lid
85% Profile Strength
Insette: 3145
Aangesluit: 22 Mar, 2014
Ervaring: 54 jare
Bly dat julle dit geniet het net jammer n week is so gou verby. As alles goed gaan is ons in November daar vir n week maar nou eers die wildtuin en die warmwater bronne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Lid
92% Profile Strength
Insette: 5562
Aangesluit: 11 Dec, 2013
Ervaring: 41 jare
Hessie bly julle het dit geniet is dit nie snaaks hoe vinnig tyd verloop as jy lekke kamp
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Heindrich
Jupiter Lid
96% Profile Strength
Insette: 1831
Aangesluit: 21 May, 2013
Ervaring: 26 jare
gmf.................!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Lid
100% Profile Strength
Insette: 11252
Aangesluit: 13 Jan, 2014
Ervaring: 46 jare
Gaan weer September met die 4 x 4 naweek saam LA Sport. Dit is n lekker plek en skoon.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Durbs
Titaan Lid
100% Profile Strength
Insette: 672
Aangesluit: 12 May, 2013
Ervaring: 31 jare
This is a very nice place, we were there last December this was our 5th time there, we enjoy it there every time.
Regards ELNOR (Else & Norbury)
Happy camping
Happy camping

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Mostert
Goud Lid
40% Profile Strength
Insette: 128
Aangesluit: 14 Nov, 2008
Mabalingwe is baie lekkerrrr.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Hessie bly julle het dit geniet, dis n baie lekker oord vir bosveld liefhebbers ek is ook mal oor die plek. Waar het julle gestaan, ek was Des daar op no 21 reg by ablusie blok. Heerlik.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
hessie
Titaan Lid
88% Profile Strength
Insette: 598
Aangesluit: 02 May, 2012
Ervaring: 59 jare
Ons het op nommer 7 gestaan. Lekker maar bietjie te veel skaduwee. die staanplek sal lekker wees in die somer. die vorige keer het ons op nommer 20 gestaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




