Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23226 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3907 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1467 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 451 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 503
Aantal Insette: 290 506
Aantal Besigtinge: 89 861 817
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 453 850
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Mabalingwe Game Reserve
Limpopo, Bela-Bela
Tipe Oord:
Familie met kinders: 14
Partytjies en Jong Klomp: 1
Stil en rustig sonder kinders: 4
Mabalingwe
insette: 2
besigtinge: 7959
Joël
Nuwe Lid
14% Profile Strength
Insette: 1
Aangesluit: 28 Apr, 2009
Ek en my familie het die afgelope naweek by Mabalingwe gekamp.
Graag wil ek net voornemende kampers daar, versoek om asb. eers die kamp te kontak, en vas te stel of hul probleme daar uitgesorteer is.
Indien jy gelukkig is om water in die ablusies te kry, is dit koud.
Volgends die werknemers daar is die "druk-pomp" buite werking.
Om nie eers te praat van die warm water swembad nie. Volgens die personeel in die kamp, word die water nie meer warm gemaak nie, aangesien Evkom wil hê, hulle moet krag bespaar.
Teen die tariewe wat hulle vra, was dit nie lekker om maar 'n dag voor die tyd huiswaarts te keer, om weer 'n warm stort te kan geniet nie.
Joël
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Dankie ver die info
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Nickie
Nuwe Lid
14% Profile Strength
Insette: 3
Aangesluit: 13 Oct, 2008
Hi almal
Ons het die naweek by mabalingwe gaan kamp en dit vreeslik geniet.
Dis abusieblokke is in top gehalte, my vrou wat nou 5 maande swanger is kon nie eens iets kry om oor te moan nie...LOL
Ons het die hele naweek warm water gehad. Verder word die oord goed beheer en was daar op geen oomblik enige geraas nie.
Dankie Mabalingwe vir n fantastiese naweek
Ons sal beslis weer terug gaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




