Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23230 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 504
Aantal Insette: 290 518
Aantal Besigtinge: 89 866 473
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 429
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Mabalingwe Game Reserve
Limpopo, Bela-Bela
Tipe Oord:
Familie met kinders: 14
Partytjies en Jong Klomp: 1
Stil en rustig sonder kinders: 4
Mabalingwe fietsry
insette: 9
besigtinge: 5625
Alewyn
Brons Lid
37% Profile Strength
Insette: 9
Aangesluit: 19 Jul, 2015
Mag jy met 'n bergfiets by M in die kamp ry om te gaan wild en voëls kyk?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
OOM JEEP
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 5725
Aangesluit: 25 Aug, 2015
Ervaring: 51 jare
Welkom,
Ek sou nie as ek jy is nie, tensy jy vinnig kan wegkom.
Bel hulle n biki en sê ons wat sê hulle.
Ek sou nie as ek jy is nie, tensy jy vinnig kan wegkom.
Bel hulle n biki en sê ons wat sê hulle.
I love camping all year round

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
WilSur
Pluto Lid
96% Profile Strength
Insette: 6151
Aangesluit: 20 Jan, 2003
Ervaring: 39 jare
Wil jou graag op so yster sien oubaas.
![]()
Oppad na die volgende kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
OOM JEEP
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 5725
Aangesluit: 25 Aug, 2015
Ervaring: 51 jare
Willem, ja. Dit gaan n site ve sore eyes wees. Veral as daardie buffels of die renoster besluit hierdie is n gevaar vir voortbestaan.
Laaste keer toe ons daar was omring ons deur n troppie buffels en ons kannie vorentoe of agtertoe nie. Toet help nie, hul blaas net deur hulle neusgate. Storm toe en rem skielik dat die tyres so gly op die grond. Dit was een te veel ve hulle. Met n spoed die bosse in. Maar dit was nie op n fiets nie.
Laaste keer toe ons daar was omring ons deur n troppie buffels en ons kannie vorentoe of agtertoe nie. Toet help nie, hul blaas net deur hulle neusgate. Storm toe en rem skielik dat die tyres so gly op die grond. Dit was een te veel ve hulle. Met n spoed die bosse in. Maar dit was nie op n fiets nie.
I love camping all year round

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Lid
100% Profile Strength
Insette: 23230
Aangesluit: 05 May, 2015
Ervaring: 13 jare
Seekoei al my neef gepla....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
PietG
Saturnus Lid
88% Profile Strength
Insette: 2390
Aangesluit: 12 May, 2015
Ervaring: 54 jare
Tensy daardie fiets n "turbo" op het sal ek dit nie waag nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Lid
100% Profile Strength
Insette: 23230
Aangesluit: 05 May, 2015
Ervaring: 13 jare
Probeer liewers n plek soos Sondela..daar kan jy lekker ry
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Diddo
Maan Lid
85% Profile Strength
Insette: 786
Aangesluit: 23 Apr, 2014
Ervaring: 27 jare
Dink amper hulle soek dit nie, maar dit beteken nie dat mense hulle daaraan steur nie. (dink mens kan nogal so fiets trap as ou grootoor agter jou is, hy sal jou darem nie vang.... sal op die m.... miskien gly hy)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Lid
100% Profile Strength
Insette: 11252
Aangesluit: 13 Jan, 2014
Ervaring: 46 jare
Nee jy mag nie, slegs met voertuig.
Al weer oppad iewers heen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Lid
100% Profile Strength
Insette: 11252
Aangesluit: 13 Jan, 2014
Ervaring: 46 jare
Amper vergeet.
Welkom op die forum.
Al weer oppad iewers heen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




