Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23113 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18508 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5990 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3819 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 382 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
MAGALIES SLEEPY RIVER
Het so ruk terug hier op die forum gelees van nuwe eienaars by MAGALIES SLEEPY RIVIER.
Was iemand onlangs daar en het iemand dalk kontak besonderhede?
Geen idee, sterkte.
Die verbeteringe is baie duidelik en die nuwe eienaars maak n groot verskil
Spent Christmas there - security seems OK! The pool area looks very nice, well grassed and plenty of space for games.
BUT ....... the camping area needs attention - ablutions were full of spider webs, but otherwise spacious and clean. Grass needed to be cut. I think someone needs to burst the owners bubble - they are under the impression they have the best caravan park in Gauteng - apparentlly according to Weg magazine, or the likes.
Personally, I would re-visit, although regarded as a bit expensive for what you get - we would much rather visit Sleepy River than Lovers Rock some 7km away.
not a Doctor nor a GP
Was lekker om jou te ontmoet. Stem volkome met jou saam. Lyk my die eienaars probeer meer die dag besoekers gelukkig hou. Die oord het ongelooflike potensiaal, veral omdat Lovers Rock totaal uit die bus geval het.
Ons het ook n draai by Asvoelkrans gemaak. Daai kampeerders het so bo-op mekaar gestaan, ek wonder hoeveel ouens het in verkeerde braaiers gebraai!
Magalies Sleepy River het die potensiaal maar sal gou moet wakker skrik en iets aan daai kampeerplekke en ablusies moet doen!
Groete
Philip
Hi Philip,
Ek was ook bly om julle te ontmoet. Net jammer ons was ook nie lus om langer te bly nie - tyd was bietjie min om te gesels, maar daar lê nog kamp geleenthede voor.
EK wonder, het 'n idee Warren (Sitnievasnie) sal nogal van die plek hou.
Ons het gemengde gevoelens oor Aasvoelkrans - ek het een van die vorige eienaars persoonlik geken en glo baie van die probleme kom van daar af - goed wat onklaar raak, word half reg gemaak net om weer later te breek - ek dink die oorblywende personeel het so by hom geleer. Ons sal nog eerder 14 km verder ry Aasvoelkrans toe gaan as Lovers Rock - ek ken ook darem 'n grond pad, wat redelik afstand af sny as ek my vrou by die werk Saterdae by die werk moet kry - soms ry ek dit Rustenburg toe as ek daar skeidsregter is vir krieket.
Ek dink ons volgende kuier in die omgewing sal Maartmaand by Eastco wees - het al baie goeie terugvoer gekry, maar skandelik was nog nie daar nie. met die krieket gedurende Januarie en Februarie, soek ek gewoonlik 'n plek naby waar ek allokasie kan reel, soos Rustenburg Kloof of Eastco, Parys (so 40km vanaf Fochville).
not a Doctor nor a GP
Does the " music " still entertain campers at Eastco from the local shebeen?



