Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23112 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18505 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6744 |
| BrianB | 5988 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3816 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2210 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1907 |
| Nico | 1825 |
| Hennie Botha | 1732 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1621 |
| Butts | 1530 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1354 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 921 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 592 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 431 |
| Oumens | 400 |
| Elleebee | 388 |
| Grompie | 381 |
| survivalist | 362 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
Kleinbrak
Ek het verlede week navraag gedoen oor n sekere oord, maar die terugvoering was baie swak. Nou wonder ek of die kampeerders nie meer toer nie of is die kennis van oorde beperk.Ek soek inligting oor die kampeerplekke rondom Kleinbrak. As iemand al daar gekamp het sal ek bly wees vir so n bietjie inligting. Dankie. Maurits
Have a look at https://www.outeniquacaravanpark.co.za/
We have not camped there but it may ring some bells for other campers.
Riverside is also on the Kleinbrak but a little further inland https://www.riverside-resort.co.za/ unfortunately we have also not camped there.
Dwarswegstrand en Glentana is in die ongewing maar nader aan Groot Brak. Daar is ook 'n park langs die Groot Brakrivier maar ek ken nie die naam nie. Aan die ander kant is Dibiki en ATKV maar ek is nie bewus van 'n oord by Kleinbrak self nie. Ek sal eev van die eerste twee aanbevel.
Ek het baie jare gelede by 4 geleenthede oor die Kers/Nuwejaarstyd by Riverside gekamp. Die eienaars is Anton en Cindy Lingeveldt. Ons het onlangs sommer net daar gaan inloer. Die kamp is netjies en beskik oor netjiese ablusiegeriewe. Dit is op die oewer van die Klein Brakrivier. Ons het destyds spesiaal 'n klein dakrakbootjie met 'n 2 PK enjintjie aangeskaf waarmee ons bedags tot by Klein Brak se strand gevaar het. Ek het net goeie en aangename herinneringe van Riverside, maar sal eerder ATKV Hartenbos, Glentana of Dwarswegstrand besoek. Dibiki is puik, maar dit kon nie onder my vel inkruip nie.
O ja - 'n ander ding van Riverside. Daar vreet die muskiete jou lewendig op, maar dit is al negatiewe punt wat ek kan noem.
Ekself het nooit by Outeniqua gekamp nie, maar wel daar gaan inloer. Niks gesien wat my opgewonde gemaak het nie.
Dankie Chris vir die raad. Ek het n paar dae by Dwarswegstrand bespeek. Omdat ek by die see bly wil ek graag n slag by n rivier kamp. Ebb en flow is ook n opsie so ek sal maar kyk na al die opsies. Maurits
There are 3 caravan parks in the Kleinbrak area. The 2 in the 'town' namely Outeniqua Caravan Park and Kleinbrak Caravan Park. They are both located right next to each other. We have never been to either but have passed many many times and believe they are ok however their location doesn't appeal to us!
The third one is Riverside Resort which we have visited many times since the 80's and remains one of our favourites. It is about 5km from the town just past the turnoff to the Botlierskop Game Reserve.
As the name implies it is on the river. We have always found it very pleasant and generally if we are touring in the area and the wind is blowing at the coast, we head to Riverside which we find a bit more sheltered.
We were there in March last year and are planning a few nights there again in a couple of weeks time enroute to Plett.
Ons het tot vanoggend by Dwarswegstrandoord gestaan....sal nie spyt wees nie




Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Mooi fotos Leon
Dit is Geert. (Relaxed Camper)



