Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23223 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18554 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3902 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 448 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

KOKORIBA

Mostert, ja die staanplekke is grond en die laaste keer wat ek daar was kon jy staan waar jy wil. Die beste staan plekke is regoor die groot abblusie blok, laer af is redelik ''Slopes'' wat ongemaklik maak as dit rëen. Verder is dit 'n baie lekker ontspanne plek om te gaan kamp.
Wat die pad betref, verstaan ek dat dit maar nog dieselfde is, gelukkig is dit nie ver wat hy so sleg is nie, min of meer tot en met Besstekraal
Ry net stadig en geniet nie kamp.

Wil ook gaan kyk

Vir die van julle wat meer wes is in Gauteng, julle kan Rustenburg oor ry dan weer trug Brits toe vir so 8KM op die slegte pad dan is julle daar. Maar dit kan dalk 'n heele paar km verder wees.
-James Baldwin-

By Kokoriba en Weesgerus bespreek jy gewoonlik so 2-jaar vooruit om seker te wees jy het plek




