Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23151 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18530 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6755 |
| BrianB | 6002 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3854 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1908 |
| Nico | 1828 |
| Hennie Botha | 1733 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1457 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1356 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 924 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 676 |
| Durbs | 672 |
| Benkie | 606 |
| 1Pierre2 | 594 |
| Andrew | 524 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 433 |
| Oumens | 400 |
| Grompie | 396 |
| RD | 353 |
| Izak | 332 |
| Pontius | 324 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 278 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
Fietsryers
Kom ek maak n KLOMP mense baie kwaad.
Waarom het fietsryers nie die "savvy" om te verstaan dat hulle n gevaar op n openbare pad is nie? En waarom het n fietsryer so n geloof in sy middelvinger?
Ons karavaan-mense is n vriendelike klomp mense. Ons is nice. Ons ry op die pad met n lied in ons hart. Tevrede om om pad te wees na iets aangenaams. Ons het nie n vooropgestelde fight met mense nie.
MAAR. Ons sit met vragmotors, padversperrings, stop-en-ry, haastige mense op jou gat, dwarswinde, mense wat van voor-af kom in jou baan, mense wat vir jou hooooot.
Al wat ons nog kort is n nouerige pad met ..... n @#$$^%%^$% fietstrapper in jou baan. En omdat jy NIE teen n aankomende 60-ton, 18-wheeler wil vasry nie skraap jy met jou ekstra-wyer karavaan rakelings by die man op die fiets met die pseudo-pornografiese broekie aan verby.
NET om te sien hoe gooi hy vir jou n ZAP!
WAT is dit met fietsryers dat hulle so n @@##$##@@# nasie is?
Fietsryers is ongelukkig uiters onbedagsame padgebruikers. Sodra hul meer as een is behoort die pad aan hulle. Nuwe gier in ons woongebied is skole wat klubs het en laat agtermiddag in die woongebied oefen teen aankomende verkeer en meesal 4 langs mekaar. Stop by geen stopstraat skip hoeke en frustreer almal wat sukkel om by jou eie erf in te draai. Natuurlik is daar n paar onderwysers wat saamry en vere voel. Was al baie lus om te stop en paar klappe uit te deel.
Danie, lekker kry ek nou. Hetself so 'n renons in die fietsers; veral die wat nog 2 of meer fietse agter op hul voertuie dra sodat, onder meer, die remligte versper word.
Jy noem ook nie die wat langs mekaar ry nie en dan hul vervies wanneer jy 'n waarskuwings toet blaas sodat hulle darem weet jy is agter hulle.
Groete
Ek dink hulle swak gedrag word veroorsaak deur die stywe broeke wat hulle dra en die bloedvloei na hull brein beperk.
Party se breins is in hulle broeke.
Hulle reageer soos stakers in n groep verband, maar mak as hulle alleen is.
En hulle begryp blykbaar nie dat hulle uiters weerloos is nie. Dit sal hulle baat om eerder nederig te wees en uit motorvoertuie se pad probeer bly as om die noodlot to tart.
I'll ask the question.
Why did the cyclist retaliate with a zap sign?
Perhaps because they were not passed by the regulatory 1m (or is it 1,5 m?).
So what are we to do? Slow down or stop if necessary to safely and legally pass.
Over to ....
Ek was by geleentheid vir meer as 20 minute agter 'n groep fietsryers op Clarence rylaan (tussen Rooi-els en Gordonsbaai) vasgekeer. Dit was klaarblyklik 'n groep buitelandse fietsryers wat deur 'n besigheid, wat sulke fietsritte reël, vergesel is. Heel agter het 'n mikrobus met 'n sleepwa, waarop die fietse vervoer word, gery en die agterhoede gedek. Die bestuurder het sodanig gery dat hy jou verhoed het om sy kliënte verby te steek.
Clarence rylaan is een van die mooiste kuspaaie in Suid-Afrika - indien nie in die wêreld nie. En dit is verstaanbaar dat toerisme-besighede hulle kliënte aan sulke natuurskoon wil blootstel. Maar Clarence Rylaan is waaragtig nie 'n pad bedoel vir sulke fietsritte nie. Indien die ryers in enkel-gelid gery het, sou dit nog tot 'n mate aanvaarbaar te wees - alhoewel mens sukkel om selfs 'n enkele fietsryer op dié pad verby te steek. Maar die lot het in 'n bondel, van seker sowat 15 ryers, die hele linkerbaan beset.
Onaanvaarvaar, onverskoonbaar en uiters arrogant.
Ook n fiets ryer, en die 1,5m reel word altyd respekteer, MAAR as hulle in n groep ry, verontagsaam hulle alle reels, ook hulle eie.
Jislaaik mense kalmeer!!Dit is wragtag nie die einde van die wereld nie.So jy is bietjie verontgerief.Moerse.Kry liewer jou gemaklike lyf uit jou omgewing ontvriendelike voertuig en gaan ry saam met die mense an lig hulle in wat hulle verkeerd doen.
Trap hier seker op seer tone. Relax
Hi Richard
you call "Perhaps because they were not passed by the regulatory 1m (or is it 1,5 m?)." can you provide me with the Road ordnance / traffic Law stating that this is law, and not a wish from some organisation
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Good point Swanie.
I agree, if you make a factual statement back it up with the legislation, scientific study or whatever.
In this case as a previous member of the PPA (I haven't ridden my bike since completing the Argus double in 2019), I recall the talk of trying to get the legislated gap increased to 1,5m.
As I do not have the legislation to hand a quick google search shows legislation from around the world. (Thus one can accept cyclist safety as a universal principle).
This link to when the Western Cape legislated the 1m
https://www.iol.co.za/motoring/industry-news/cyclist-gap-law-passed-in-cape-1610363
And this extract from Bicycling SA, sorry it looks messy
20!November!2013 WESTERN'CAPE'PROVINCIAL'ROAD'TRAFFIC'ADMINISTRATION'ACT,'2012'(ACT'6'OF'2012):'SAFETY'OF'CYCLISTS' REGULATIONS,'2013 The!Provincial!Minister!of!Transport!and!Public!Works!in!the!Western!Cape,!under!section!8(1)(c)!of!the!Western!Cape!Provincial! Road!Traffic Administration!Act,!2012!(Act!6!of!2012),!has!made!the!regulations!set!out!in!the!Schedule. SCHEDULE Definitions 1.!In!these!regulations,!any!word!or!expression!defined!in!the!National!Road!Traffic!Act,!1996!(Act!93!of!1996),!or!theWestern! Cape!Provincial!Road Traffic!Administration!Act,!2012!(Act!6!of!2012),!has!the!same!meaning!and,!unless!the!context!indicates!otherwise— ‘‘cyclist’’ means!a!person!who!rides!or!attempts!to!ride!a!pedal!cycle;!‘‘National!Regulations’’!means!the!National!Road!Traffic! Regulations,!2000;!‘‘pedal!cycle!lane’’means!any!area!forming!part!of!a!public!road!and!which!has!been!designated!by!the! appropriate!road!traffic!sign!or!road!marking!for!the!exclusive!use!of!cyclists. Duties'of'driver'of'motor'vehicle'when'passing'cyclists 2.!(1)!The!driver!of!a!motor!vehicle!who!passes!a!cyclist!on!a!public!road!must— (a)!exercise!due!care!while!passing!the!cyclist; (b)!leave!a!distance!between!the!motor!vehicle!and!the!cyclist!of!at!least!one!metre;!and (c)!maintain!that!distance!from!the!cyclist!until!safely!clear!of!the!cyclist.
Ja, stem saam....hierdie stywe broekies gaan ook my verstand te bowe

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Cyclists don`t have a care in the world about safety, in Milnerton a few years ago a cyclist was killed at the woodbridge island turn off riding on the main road . Two meters to the left of him was a dedicated cycle track off the main road. Between Blaawberg and Melkbosstrand there is another dedicated cycle track off the main road but these geniuses still ride on the main road.
Of daar wel 'n fietsbaan is en of dit wel wetlik vereis word dat fietsryers op veilige maniere verbygegaan moet word, is sekerlik ter sake. Maar wat die belangrikste is is dat mense hoflik teenoor bekaar behoort op te tree en ander se veiligheid, asook sy eie, in ag behoort te neem. Geen normale mens wil 'n ander raakry nie, maar geen normale mens wil ook raakgery word nie. Om as fietsryer die verantwooordelikheid vir jou eie veiligheid oor te laat aan ander mense wat jy nie ken nie en wat met groot voertuie baie vinniger as jy ry, is bloot idioties en kinderagtig. En ons moenie veralgemeen nie, die meeste fietsryers ry wel hoflik en veilig. Talle skoliere maak van fietse gebruik om by die skool te kom en ek het gevind dat meeste van hulle wel veilig ry. Ek het self op 'n stadium vir die pret daakliks werk toe en terug fiets gery, en ek was deurentyd maar behoud vir voertuie wat my verbysteek.
Dit lyk egter of alle logika soms verdwyn as daar 'n aantal van hulle saam ry op sosiale uitstappies. Dan voel hulle blykbaar baie dapper en bemagtig. Ek het ook al dieselfde ervaar met groepe motorfietsryers op naweekuitstappies wat langs mekaar regoor beide bane van die N1 noord van Pretoria ry teen minstens dubbel die wettige spoed.
En dan is daar mense wat vie oefening stap soos ook en en my vrou. Sommige van hulle stap ook met 'n komieklike geswaai van arms op die teerpad terwyl daar wel sypaadjies is om veilig op te loop. Ons het op skool al vanaf Graad 1 geleer hoe om jou op die pad as voetganger te gedra en logika sê tog ook wat die regte en veilige manier van doen is. Maar soos die Engelse sê, "If common sense was so common, why don't everybody have it?"
Danie I am certainly not "kwaad".
I am happily married to a driver that shares your views. My view, safety for all, consideration for all and courtesy to all.
I am a little bemused that you are intimated by 'men in lycra'.
This article sums up the discussion nicely :
Chris I would assume that the tour group had a permit, as has cycle races where the single file does not apply. If not they are posing as law enforces etc etc
Ek moet sê, ek sal gewilliglik vir 20 minute in Clarence Rylaan agter 'n fietsryer met so 'n Lycra broeke ry!😜
Further to my first suggestion, Allivealive article stated:
Position on the road The law says you must ride on the left of the road, but that does not mean on the very edge of the road. You should ride about one metre from the edge of the road/pavement to ensure that motorists can see you. If you ride too close to the edge, they generally try to squeeze past you, but if you ride one metre away, they will need to wait until it is safe to pass before trying to do so.
Richard - I do believe that the relevant organisers do obtain the necessary permits. I don't have problems would it be a bicycle race event as we as locals would be informed about road closure for a certain period of time - which has happened many times. Then we know to use an alternative route.
But these guys making money (permit or not) by putting a group of tourists on a road like Clarence Drive - and thereby causing a lot of discomfort for other road users, are in my opinion shortsighted and selfish.
Fred - as al die dames in die groep maar só aangetrek was, was dit dalk "okay". Ons bykans daaglikse gebruikers van Clarence Rylaan is dalk al 'n bietjie blasé oor die pragtige natuurskoon langs hierdie roete.
Ja Chris, dis n lieflike pad. Ongelukkig is dit nie n maklike padv vir ons ouens van ander plekke wat dit vir die uitsig ry nie. Daar is baie draaie die pad is nou en ander voertuie wat haastig is, laat jou nie juis toe om stadig te ry nie. Interessant almal weet van Chapmans Rylaan maar nie soveel mense van elders weet van Clarence nie. So ook die baie skilderagtige pad langs die see suid vanaf Kommetjie.



