Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23203 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18549 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6781 |
| BrianB | 6016 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3889 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1910 |
| Nico | 1833 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1462 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1358 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 925 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 678 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 608 |
| Benkie | 606 |
| Andrew | 524 |
| Herman | 486 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Grompie | 427 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| REAList | 231 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
Eerste ondruk van KNP na lang afwesigheid
Gister ( Sondag 8ste) by KNP na meer as ‘n jaar se afwediangekom. By Orpen hek se kantoor het die tou dagbesoekers tot buite die kantoor gestaan. Darem nie te lank gevat om in te boek nie. Maar binne die park was die plek vrot van taxis - genoeg om humorsin te toets. Satara self lyk mooi, maar kort nadat ons kamp opgeslaan het is die krag vir ‘n klompie uur af. Vanoggend wou Ek gaan skottelgoed was. Eers na doe kombuisie naby die rondawels. Geen water nie. Toe skottelgoed en al af na die kombuis by die ablusies langsaan die heining. Geen warm water nie en die ketels werk ook nie. Moes maar skottelgoed in lou water was . Humorsin nou behoorlik getoets. Dinge kan seker net verbeter, maar my kop staan weer privaat oord se kant toe.
Jip....daai boiler by kombuis langs grensdraad is al etlike maande stukkend. As jy hom aansit, trip hy die circuit breaker. Hulle het om probleem op te los n plastiek ketel daar gesit. Ek het dit aan Sanparks genoem tydens my terugvoering van Julie se verblyf. Hulle het terug gekom na my oor dit en dit klink of dit n tender proses is om dit reg te maak....so ook die stukkende wasmasjiene. Ek het hul terug geskryf en genoem dat ek dit nie as n tender saak sien nie, maar as n noodsaaklike onderhouds item. Hulle het nie weer teruggekom na my nie. Weet nie of hul n budget het om kort termyn reperasies of onderhoud te doen nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
'n Tender vir 'n kookketel? Ai tog! Oor die toonbank: R1500, per tender R30,000?
Ai tog, ons was laas Mei in Malelane kampie en Skukuza. Alles het perfek gewerk.
Wat het verander?? Ons was Mei 2025 ook in B&D, Satara en Tsendze, en orals het alles gewerk.
Lyk my ek moet vir die onvermydelike maar altyd my sonpanele saamry, ongeag of ons Balule of Tsendze toe gaan. Dan het ek warmwater vir stort en skottelgoed..
Frans....werk die wasmasjiene en tuimeldroeers?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie....dis goeie nuus
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜




