Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23248 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18560 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6793 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3941 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1471 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 617 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 469 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 287 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
| Theuns | 113 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 508
Aantal Insette: 290 603
Aantal Besigtinge: 89 915 992
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 808
besigtinge: 18 458 763
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Dube Privaat Wild Reservaat
Noord-Wes, Brits
Tipe Oord:
Familie met kinders: 55
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 5
Dube in Brits area
insette: 6
besigtinge: 9145
MARIUS
Nuwe Lid
14% Profile Strength
Insette: 1
Aangesluit: 22 Oct, 2007
Was iemand onlangs by Dube in Brits gewees, ek soek 'n bietjie meer inligting oor die kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dick
Maan Lid
88% Profile Strength
Insette: 824
Aangesluit: 12 Feb, 2008
Ervaring: 35 jare
Marius was self nie onlangs daar nie, in teen deel redelike tydjie terrug. Ons het van die oord gehou, het n bosveld atmosfeer gehad min gras in karavaan park maar lekker die ablusies was skoon en voldoende. Groot koue water swembad maar koud! Hoop dit help
Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leon
Luhman 16 Lid
96% Profile Strength
Insette: 18560
Aangesluit: 12 Jun, 2007
Ervaring: 61 jare
Ons was die afgelope naweek daar. Skoon geriewe. Altyd warm water. Bosveld atmosveer. Bosveld bome so neem iets saam vir ekstra koelte. Daar is nou 'n onderdak warmwater swembad met borrelbaddens. Plek sal my weer sien. Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dick
Maan Lid
88% Profile Strength
Insette: 824
Aangesluit: 12 Feb, 2008
Ervaring: 35 jare
Leon dankie dis nice om te hoor dat daar ontwikkeling plaas vind, ek sal ook weer daar gaan kamp, ek geniet die stilte veral om wg te kom uit Johannesburg se lawaai en die baie ry in die verkeer. hoe was die eerste gedeelte van die grondpad na die oord se hek toe? Laas toe ek hom gery het was hy uiters sleg maar binne die oord self was hulle pad mooi.
Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leeu
Goud Lid
85% Profile Strength
Insette: 146
Aangesluit: 18 May, 2008
Ervaring: 32 jare
Hallo julle, snaaks hoe smaak verskil, ek het een dag besluit om uit te ry en te gaan kyk hoe die oord lyk, het geskakel, moet se dit was 'n Sondag om en by 12:00 die middag. Die persoon op die foon wou ons nie laat inkom nie, het toe nogtans gery en ingekom. ek het gelees daar was 'n insident met die oord se bakkie wat in iemand vasgery het, ens, ens. ek hou glad nie van die plek nie. Vriende van ons hou weer baie van die plek, die ablusie is skoon en nietjies. geniet nico.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Mostert
Goud Lid
40% Profile Strength
Insette: 128
Aangesluit: 14 Nov, 2008
Ons was so jaar gelede daar. Ek hou glad nie van die boonste gedeelte van die kamp met gedeelde geriewe nie. By die swembad lyk dit heel lekker om te kamp. Alhoewel toe ons 'n tent wou opslaan by die karavaan toe wou hulle gehad het ons moet vir 'n ekstra staanplek
betaal en toe ons laat blyk dan moet ons maar terug huis toe, toe laat hulle ons toe om by my broer tent op te slaan teen ekstra kostes.....hierdie probleem was die eerste in 7 jaar wat ons kamp wat ons dit gekry het. By ander plekke nog nooit so probleem gehad nie. Ek sal egter die plek weer besoek...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Johan
Titaan Lid
14% Profile Strength
Insette: 596
Aangesluit: 17 Apr, 2007
Was onlangs daar, baie lekker gekamp, sal beslis weer gaan. Die mense het geen probleme met die kampeerders en hoeveelheid tente op staanplekke gehad toe ons daar was nie, selfs al was dit 'n langnaweek. Daar is 'n nuwe onderdakse warmwater swembad en die park was baie netjies met baie skoon ablusies. Gaan defnitief gou weer soontoe. Kampgroete Johanvv
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




