Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23229 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 455 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 504
Aantal Insette: 290 516
Aantal Besigtinge: 89 865 182
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 285
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Dube Privaat Wild Reservaat
Noord-Wes, Brits
Tipe Oord:
Familie met kinders: 55
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 5
Dube Kamp
insette: 3
besigtinge: 8130
Nico
Jupiter Lid
92% Profile Strength
Insette: 1835
Aangesluit: 16 Jan, 2010
Ervaring: 18 jare
Dag al my mede kampeerders! Ek en Joan wil die vakansie by DUBE gaan staanmaak, en wonder of daar enige menings omtrent hierdie kampplek is? Dit is redelik duur (R 340 per nag vir op tot 4 mense) so hopelik is dit die moeite werd. (Ek is heeltemal bewus van al die kostes wat so 'n fasiliteit moet aangaan om dit in stand te hou, maar as dit net 'n geldmaak storie is, dan raak 'n mens huiwerig!) Enige terugvoering sal welkom wees! Groetnis aan almal, en hopelik loop ons mekaar daar raak!
Tussen hakies: Is daar enige manier waarop ek enige ander lede van hierdie forum kan uitken op so 'n kamp? Kan ons so iets begin? Miskien 'n vlaggie aan die tent / karavaan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Karin
Brons Lid
11% Profile Strength
Insette: 22
Aangesluit: 01 Jan, 2007
Ons het laas jaar September daar gekamp vir die lang naweek. Daar is die koue buite swembad, warm onderdak swembad met 4 borrelbaddens en dan kan mens self gaan ry om wild te kyk. By die swembad is daar speel parkie vir die kinders. Ons sal nie langer as 'n lang naweek kon staan nie, want die kinders sal verveeld raak. Die ablusies is modern en was altyd skoon. Die staanplekke rondom die swembad het gras gehad en die ablusies daar was groter. Die verder staanplekke was net grond en baie min koelte bome. Oor die algemeen is dit 'n baie netjies kamp en ons sal beslis weer soontoe gaan. Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
T 4 2
Silwer Lid
85% Profile Strength
Insette: 81
Aangesluit: 04 Dec, 2005
Ervaring: 46 jare
Hallo Nico.
Ons het twee maande gelede by Dube gaan kuier en baie lekker gekamp. Karin het basies alles gese wat gese kan word, behalwe dat die diens baie vriendelik is. Ek sal beslis weer daar gaan kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Dick
Maan Lid
88% Profile Strength
Insette: 824
Aangesluit: 12 Feb, 2008
Ervaring: 35 jare
Hi Nico ek self het al n paar keer daar gestaan vir n naweek/lang naweek stem saam met wat daar genoem is sal nie langer as dit staan met kinders nie. Ek het al die jare by Klein Kariba gestaan toe die kinders op skool was en ek moet se jy het nie van hulle geweet nie, die oord bied baie oor Desember/Januarie om die kinders besig te hou. Weet net nie wat hull nou vra per nag nie.
Kamp Groete
Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




