Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23234 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18559 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6027 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3920 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 457 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 439 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 286 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 507
Aantal Insette: 290 545
Aantal Besigtinge: 89 869 990
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 839
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

ATKV Buffelspoort Vakansieoord
Noord-Wes, Rustenburg
Tipe Oord:
Familie met kinders: 13
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 3
Desember Vakansies
insette: 15
besigtinge: 4455
CampingKitty
Maan Lid
92% Profile Strength
Insette: 715
Aangesluit: 14 Jan, 2015
Ervaring: 10 jare
Hallo medekampers.
Net bietjie julle opinie nodig oor ATKV Buffelspoort oor Desember vakansies?
Soos 'n ref sal vra...Any reason why NOT to award the try? as julle verstaan.
Net bietjie julle opinie nodig oor ATKV Buffelspoort oor Desember vakansies?
Soos 'n ref sal vra...Any reason why NOT to award the try? as julle verstaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Baie lekker baie besig en baie vol![]()
How great is our GOD

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
CampingKitty
Maan Lid
92% Profile Strength
Insette: 715
Aangesluit: 14 Jan, 2015
Ervaring: 10 jare
Dankie WJ, wat van dagbesoekers? word hulle toegelaat? ek mind nie vol en lekker vakansie vibes nie, maar wil nie deur dagbesoekers en gemors deur navigate om by die swembad of trampoeliens uit te kom nie
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
chameleon
Uranus Lid
85% Profile Strength
Insette: 3145
Aangesluit: 22 Mar, 2014
Ervaring: 54 jare
WJ beskryf dit op sy beste hulle laat net ń sekker lot vakansie gangers toe dan is die plek vol dus jy hoef nie bekomert te wees nie
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
CampingKitty
Maan Lid
92% Profile Strength
Insette: 715
Aangesluit: 14 Jan, 2015
Ervaring: 10 jare
Thanks julle. Hoe is die staanplekke? baie knap? of leefbaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Expo / Jan
Titaan Lid
100% Profile Strength
Insette: 586
Aangesluit: 19 Jul, 2015
Ervaring: 34 jare
daar is verskillende grootes staanplekke. gaan op web van ATKV en dan kan jy kampeer uitleg download. die staanplekke is lekker groot en nie beknop nie. jy kan asemhaal tussen jou en buurman.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
CampingKitty
Maan Lid
92% Profile Strength
Insette: 715
Aangesluit: 14 Jan, 2015
Ervaring: 10 jare
cool beans, dankie Expo Jan :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Expo / Jan
Titaan Lid
100% Profile Strength
Insette: 586
Aangesluit: 19 Jul, 2015
Ervaring: 34 jare
Catherine stuur my jou eposadres dan stuur ek vir jou uitleg. my epos is [email protected]
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Andre'
Titaan Lid
96% Profile Strength
Insette: 549
Aangesluit: 05 Jul, 2014
Ervaring: 68 jare
Baie vol, besig en baie warm.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Relaxed Camper
Sirius Lid
100% Profile Strength
Insette: 23234
Aangesluit: 05 May, 2015
Ervaring: 13 jare
Lekker aktiwiteite vir kinders....word deur oord gereel. Sommige staanplekke is paving met skadenette...dis nou agter in park langs tent huise....voor rivier lekker bome
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Henk D
Goud Lid
100% Profile Strength
Insette: 213
Aangesluit: 07 Oct, 2014
Ervaring: 34 jare
Warm, Baie warm, Maar is n lifelike oord wat baie moeite doen.
Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Ski
Jupiter Lid
100% Profile Strength
Insette: 1669
Aangesluit: 19 Oct, 2009
Ervaring: 39 jare
Gaan geniet ditm dit is orals warm.
Nico & Mandy
2024 Scorpio N
Legacy LT
2024 Scorpio N
Legacy LT
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Chuck Norris
Alpha Centauri Lid
100% Profile Strength
Insette: 11252
Aangesluit: 13 Jan, 2014
Ervaring: 46 jare
Plekke gaan meer dagbesoekers toelaat, dis hul brood en botter en met die hitte soek grotbewoners plek om te gaan ontspan.
Al weer oppad iewers heen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
CampingKitty
Maan Lid
92% Profile Strength
Insette: 715
Aangesluit: 14 Jan, 2015
Ervaring: 10 jare
Dankie julle. Ek was 15 jaar laas daar saam my ouers, so ek het net gewonder hoe is dit deesdae. Ek het die kampeer terrain kaart gekry, met die staanplek groottes en al. Sal maar moet gaan en gaan uitvind ne. Ek mind nie besig, of warm nie, dis die beste ding van desember vakansies. Hoe hanteer hulle besoekers wat hulself wangedra? het al 'n paar slegte ondervindings gehad met dagbesoekers se wangedrag, dis al hoekom ek vra.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Bostoe
Pluto Lid
92% Profile Strength
Insette: 5562
Aangesluit: 11 Dec, 2013
Ervaring: 41 jare
Lekke oord ja in vakansie tyd vol en desember eers vol lekke warm baie om te doen geniet Kitty en gooi mielies
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Jaco
Goud Lid
100% Profile Strength
Insette: 214
Aangesluit: 23 Apr, 2014
Ervaring: 11 jare
Hallo.
As ek dit reg het laat hulle nie dagbesoekers toe oor Desember en peaktye nie. Maar ek is nie seker of dit verander het nie. Ek dink op hulle web tuiste by tariewe praat hulle oor dagbesoekers. Sal bietjie gaan lees.
Geniet dit. Buffelspoort is 'n lekker oord. Ek is Desember in ATKV Drakensville.
Groete
As ek dit reg het laat hulle nie dagbesoekers toe oor Desember en peaktye nie. Maar ek is nie seker of dit verander het nie. Ek dink op hulle web tuiste by tariewe praat hulle oor dagbesoekers. Sal bietjie gaan lees.
Geniet dit. Buffelspoort is 'n lekker oord. Ek is Desember in ATKV Drakensville.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




