Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23223 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18554 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6020 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 447 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Dashboard changes
How do I change my Avatar, and how do I save changes to my personal section?
The system refers to save changes below, but I cannot find the icon or button.
Daai groen icon behoort onderaan op te kom. As jy save, wys hy nie altyd direk die veranderinge nie.....by my al tot 5 dae geneem om veranderings te wys

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Dankie Relaxed Camper. Dit wil nie by my opkom nie.
Dit vat soms n paar dae om veranderinge te wys. Ek self verstaan nie hoekom en dit vat geduld.
Ek maak my veranderinge, safe dit en wag maar.

My frustrasie is dat daar geen "save" paneel by my verskyn nie, net een wat my daaraan herinner.
Ek wonder maar net, kan admin 'n mens nie help nie? Kan mens hulle dalk e-pos en om hulp vra?
Gaan terug in jou dashboard in. Maak jou personal info oop
Af ondertoe by country gee hulle n opsie om hulle te kontak.

As jy daai "Report " icon druk, kry admin n sms en neem hul na die boodskap waar jy icon gedruk het.
Of miskien het hul daai funksie by jou weggehaal....hulle is bang jy verander jou naam ook na "Anonymous " 🙂

Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜

Hi Pieter,
When you have made changes on your profile ensure that all the fields that have */** next to them are complete to enable the "save changes" button. If a field is left out you will not be able to save any changes and will receive the message as per the image in the gallery that I have attached.
If you have any questions you are more than welcome to contact us on [email protected]
Have a great day further
Regards Brian


Dankie Brian. Ek moet se ek self het dit al mis gekyk.

Thanks to Brian and all the other helpful folk.
My vrou lief upholstery of note en seamstreass Anna het vir ons Pajero ń dash board cover storage space gemaak. Absolutely beautiful.
Well done. Self designed!



Paul




