Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23223 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18553 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6789 |
| BrianB | 6020 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3901 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1463 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 611 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
Platinum Lid | 250 + |
| Grompie | 446 |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 327 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |

Bosfontein
Dagse, kan enige iemand my vertel van Bosfontein naby Bela Bela? Ons wil graag daar gaan kamp vir n naweek en is nie seker wat om te verwag nie.
Hi Lantie, gaan lees gerus onder 'chit chat' hoe Louis en andere 'Bosfontein O Bosfontein' besing.
Klink na n merkwaardige Kamp.
Lantie gaan net en geniet ,jy sal nie spyt kry nie.
Voortreflike oord. Julle sal nie spyt wees nie. Mens wil altyd weer terug gaan soontoe en sommer van die ander oorde vergeet. Moet darem by sê daar is nog ander juweel oorde ook.
More Lantie dit is 'n pragtige oord met van die beste ablusies wat ek nog gesien het. Al wat ek teen hulle het die reels is baie streng. Jy mag en kan nie voor 11uur op 'n Vrydag in gaan nie. Weet nie of hulle dit al verander het nie. Omdat ons pensioenarisse is hou ons daarvan om op 'n Donderdag al na 'n oord toe te gaan om darem die naweek die moeite werd te maak. Ons probeer ook om een keer 'n maand te kamp. Jy kan gerus gaan julle sal dit geniet.
Kampgroete
Hester
Die enigste rede om spyt te wees by Bosfontein is omdat jy nooit vroeer gegaan het nie.
Grumpy
Hi Lantie
Seker die beste oord in RSA. baie streng ten opsigte van gedrag. Bakgat, ja.
Groetnis
Hi Lantie,
Ons was nog net een keer daar. Die oord is op 'n plot so daar is nie stap roetes ens. Die fasiliteite bestaan uit 'n warm water swembad, koue water swembad, 'n dam en winkel. Lekker staanplekke maar effens klein veral as 'n groterige karavaan het. Maar in die geheel 'n lekker oord.
Top oord.Sal nie spyt wees nie,Martie & Deon (eienaars) baie aan genaam.Room van alle oorde,geniet jou vakansie daar.
2013-02-15 Hallo Lantie, ons was nog nie daar nie,en sal graag wil hoor wat is julle indrukke ook. Laat weet asb wanneer julle daar was.
Wees gegroet.
Ons was so drie weke terug by Bosfontein. Ja al probleem wat ek met die plek het is dat jy nie voor 11H00 kan ingaan nie al is daar net een karavaan wat daar staan. Hulle probeer ook meer staan plekke (sement blaaie) insit en hulle is klein en jou parkering vir jou sleep voertuig is dus beperk. Probeer Staan plekke 21, 22, 23, 24. 25 - baie lekker staan plekke naby abulusie blikke en lekker onder koelte bome. Eienaars is ook baie vriendelik maar tog streng (goeie ding)
Ons was verlede jaar met paasnaweek daar. Baie lekker gewees maar ek het ook die staanplekke bietjie klein gevind. Ons spasie was baie beperk. Baie mooi en lekker plek en ons het heerlik gekamp en sal weer gaan. Ons was by staanplekke 32 en 33 as ek reg onthou.




