Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23230 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3909 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 456 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
| Lewies | 118 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 504
Aantal Insette: 290 519
Aantal Besigtinge: 89 867 252
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 549
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Badplaas, A Forever Resort
Mpumalanga, Emanzana
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Badplaas
insette: 3
besigtinge: 8994
Anonymous
Hi almal,
Ek was jare laas by Badplaas en wil graag weet hoe lyk dinge deesdae daar? Is die karavaan staanplekke en badkamers nog op standaard?
Ek het ook 'n bietjie op die vorige inskrywings oor Badplaas gelees en sien dat hordes dagbesoekers oor vakansiedae in Desember en sommige naweke dit amper onmoontlik maak om by die swembaddens uit te kom. Laat hulle dan te veel mense toe? Hoe streng is die toepassing van reels teen geraasmakers in die algemeen? Kan iemand wat onlangs daar was dalk aandui hoe hulle dit ondervind het?
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Gerrit baie lekker daar geen probleem nie ,maar ek gaan altyd buite skool vakansies ek het nie kinders op skool nie
Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Leon
Brons Lid
14% Profile Strength
Insette: 13
Aangesluit: 14 May, 2009
Hi Gerrit
Ons was so week gelede indie Kruger Wildtuin en my buurman wat langs my gekamp het was die vorige week daar en hy kon nie uitgepraat raak oor Badplaas nie.
Ek beplan ook om 'n paar dae daar te gaan kamp.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Bly n lekker plek ver groot en jonk en oud gocarts erg paint ball eina, slids vinnig, rinkals sop ver valstande
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




