Nuutste Gradering
Registreer Nou!!
Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
Soek in forums
Top 50 Forum Lede
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23229 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 455 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Rang Beskrywing
Rang
Punte
Brons
5+
Silwer
50+
Goud
100+
Platinum
250+
Titaan
450+
Maan
700+
Mars
1000+
Jupiter
1450+
Saturnus
2000+
Uranus
2600+
Neptunus
3500+
Pluto
4500+
Alpha Centauri
7500+
Luhman 16
12500+
Sirius
20000+
Engelse & Afrikaanse Forums
Aantal Onderwerpe: 25 504
Aantal Insette: 290 516
Aantal Besigtinge: 89 865 202
Welkom
Vrae & Algemene Klets
Tegniese Advies
Produkte & Besighede
Oorde
Klubs & Saamtrekke
Padtoestande
Resepte & Kos
Sleep Advies
Grap Jas
Beste of Slegste Ervaringe
Kampeer Wenke
Voltyds
Ruil & Handel
Toere
onderwerpe: 4 708
insette: 33 794
besigtinge: 18 454 288
In hierdie afdeling gesels ons oor karavaan- en kampeerterreine wat volgens provinsies gesorteer is.
Soek vir oorde:

Badplaas, A Forever Resort
Mpumalanga, Emanzana
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Badplaas
insette: 6
besigtinge: 7809
Louis
Brons Lid
25% Profile Strength
Insette: 6
Aangesluit: 31 Jan, 2011
Ek wil april badplaas toe gaan hoe is dit daar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Maryna
Silwer Lid
14% Profile Strength
Insette: 63
Aangesluit: 06 May, 2010
Ons was 'n Desember daar, die amblisies was baie netjies en vars, die staanplekke nie almal baie gelyk nie en daar was dubbelbesprekings, dit is baie mooi daar, sal weer eendag daar wil draai. Dagbesoekers kan nogal 'n probleem wees, maar ons het nie meer kinders nie, so die oorvol ontspanningsgeriewe het nie gepla nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Altyd lekker daar, bietjie duur maar jy kry wat jy betaal voor.,
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
DAVID
Silwer Lid
22% Profile Strength
Insette: 76
Aangesluit: 14 Jan, 2011
BAIE LEKKER PLEK... KONDERS GENIET HULLE GATE UIT!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Shane
Brons Lid
22% Profile Strength
Insette: 41
Aangesluit: 17 Nov, 2010
hi louis ek gaan ook badplaas toe in April vanaf die 2de tot die 9de wanner gaan julle was ook nog nooit daar nie maar mense se dis lekker so sal maar self moet gaan kyk
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Louis
Brons Lid
25% Profile Strength
Insette: 6
Aangesluit: 31 Jan, 2011
ek wil einde maart april gaan dink ook daar rond
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
W J
Pluto Lid
100% Profile Strength
Insette: 6454
Aangesluit: 03 May, 2007
Ervaring: 61 jare
Ek het staanplek van 25april tot 1 Mei by Badplaas kan nie meer gaan as iemand belangstel
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Anonymous
Nodig om in te teken




