Gebruik hierdie Karavaan- en Kampeer Forum GRATIS
Begin nuwe onderwerpe, geselsies, grap met ander kampeerders, lewer kommentaar, voorstelle, advies of hulp om karavaanparke, kampeerterreine, vakansie oorde, bestemmings, besighede, produkte, padtoestande, voertuie, karavane en vele meer...
| Lid | Insette |
Sirius Lid | 20000 + |
| Relaxed Camper | 23230 |
Luhman 16 Lid | 12500 + |
| Leon | 18556 |
Pluto Lid | 4500 + |
| Fred | 6791 |
| BrianB | 6021 |
Neptunus Lid | 3500 + |
| mulderpm | 3908 |
Saturnus Lid | 2000 + |
| Jan Meyer | 2297 |
| Chris Boucher | 2212 |
| Kanneman | 2176 |
Jupiter Lid | 1450 + |
| Swanie | 1911 |
| Nico | 1835 |
| Hennie Botha | 1734 |
| steamer | 1705 |
| Ski | 1669 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1623 |
| Butts | 1531 |
| RichardJ | 1468 |
Mars Lid | 1000 + |
| George | 1412 |
| Louvan | 1359 |
Maan Lid | 700 + |
| Chris Centurion | 931 |
| Fanie | 837 |
| JohanMarais | 834 |
| Michelin Man | 829 |
Titaan Lid | 450 + |
| ELU | 680 |
| Durbs | 672 |
| 1Pierre2 | 612 |
| Benkie | 606 |
| Herman | 486 |
| Grompie | 455 |
Platinum Lid | 250 + |
| LEEN | 438 |
| Oumens | 400 |
| RD | 353 |
| Izak | 334 |
| Pontius | 328 |
| nyiko81 | 319 |
| captiva | 285 |
| Meerkat | 282 |
Goud Lid | 100 + |
| Hennie1968 | 247 |
| Trev1 | 228 |
| Robbie | 225 |
| BigG | 196 |
| Ad Rem | 191 |
| Driesvan | 187 |
| Maurits | 182 |
| Andal | 168 |
| Andrew | 160 |
| mplester | 159 |
| Wegisons | 157 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 126 |
Olifant/Renoster Stropery
Ek sien op Facebook 2 foto's, 'n Olifant met pienk tande en 'n Renoster met 'n  pienk horing.  Dit is 'n pienk bleikmiddel, dieselfde as wat op banknote gebruik word.  Dit veroorsaak dat stropers nie die ivoor kan verkoop nie en dit kan ook nie geëet word nie.  Die diere word gladnie daardeur affekteer of benadeel nie, maar dit kan hulle lewens red. Nou ja, of dit waar is of nie, dit is nogal 'n idee. Hulle moet net 'n ander kleur kies![]()
![]()
Die probleem met die stroopers, is hulle sal die dier somme van agter skiet en later eers agterkom die horing/ tande is geverf. Dan soek hy maar nog een om te skiet. Ek dink die straf is nie voldoende nie, en ons bewaarders se hande is ook redelik gebind met wat hulle mag of nie mag doen nie. Â
-James Baldwin-

Hoop maar dat dit werk as afskrik middel, maar ek twyfel, die mark, ons weet wie, is te laag om om te gee, hulle sal steeds koop en iets daarmee doen.![]()
Ek stem saam Leo. But then you can be charged with murder. Intentionally seeking the death of some idiot. But still.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

En daar is nog miljoene oor.

En daar is nog miljoene oor.
Druppel in die emmer
Die probleem is dat die horings wel nie ge-eet kan word of inwendig gebruik word nie, maar, die waarde daarvan as ornamente is nog steeds daar. Sulke "verf" is maklik om oorkom te word, en simpele klein goedjies word gemaak en verkoop. 'n Vriend van my se seun is sopas terug vanuit Sjina en Taiwan en volgens hom word miljuisende rande gemaak met sulke verpotte goedjies.
Ja, dis om van naar te word, en ek voel nogsteeds - hanteer die probleem soos 'n oorlog - as 'n vyand na jou toekom met 'n wapen in die hand is dit of jy of die vyand .... skiet dus en vra later vrae. Maklik soos dit!
Ek was so 'n jaar of 2 gelede in Swaziland, daar by Big Bend. Hulle het 'n natuurreservaaat daar wat nie omhein is nie. Ek het die mense daar gevra wat hulle siening is omtrent stropers, en die antwoord was: "Watter stropers?" Daar is 'n duidelike bord wat verkondig dat geen vuurwapens en/of vangette en/strikke in die park toegelaat word nie, en "that's it!" Volgens die woordvoerder daar (anoniem natuurlik) word daar summier geskiet op sulke mense. Volgens hom was 'n 60 jarige man in Februarie 2014Â geskiet, wat kwansuis na 'n jakkals gesoek het wat sy hoenders doodbyt. Geen verskoning nie - hy is in 'n gebied waar hy nie mag wees met 'n geweer nie, en daarmee basta!! Dis nou wat ek noem daadwerklike optrede!!
Nico, dis al wat gaan werk.
Daar is mos meer sensasie vir die media in![]()
Op alle vlakke is "inside jobs" die oorsaak dat misdaad net aanhou en aanhou......Â
Buite mense word dikwels beskuldig maar binne mense, wat jy veronderstel is om te vertrou, is verantwoordelik. En alles gaan net oor geld!!
Dit is gewoonlik hoe die vuilgoed werk, maak groot bohooi oor jou sondes, en fokus dus die aandag weg van jouself.
Kyk ook maar daai groot bek wat so tekere gegaan het oor hoe die hoender kuikens van sy oposisie mishandel word, toe vang Carte Blanche hom met erger mishandeling.![]()
Geert ja ongelukkig is dit nou maar so dat die geld waarde van die horings en ivoor so hoog is dat dit aanloklik is vir die lae of geen inkomste groeppe. Ongelukkig sluit dit nou sommige beamptes in. Paar jaar trug was daar tot 'n SANParke veearts betrokke, dit is maar 'n mens ding ons soek mos altyd meer as wat ons het. Â
Daar is onlangs torings met infra rooi en nog iets in sekere plekke in die park op gesit, dit is plekke wat wyd is en moeilik om te patroleer. Vandat die torings opgesit is, het nagtelike stoopery in die areas drasties verlaag.
-James Baldwin-





