My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

2016 Sprite Tourer SP Te koop

R 269 900.00
Kategorie: Karavane - On Road Sprite Tourer | Gebied: Gauteng Vereeniging | Verkoop deur: Elite Auto Leisure | Datum opgedateer:
Sprite Tourer
Dealership Sale Uitstekende Toestand
2 PersoneEnkelStofpadToiletOpslaandak
?? 2016 Sprite Tourer SP – Puik Kondisie & Gereed vir Avontuur! ??

? Prys: R269 900.00

Hierdie 2016 Sprite Tourer SP is in puik kondisie en bied 'n uitstekende kombinasie van gerief, praktiese funksionaliteit en moderne kampeergeriewe.

Ideaal vir gesinne of paartjies wat op soek is na 'n gemaklike woonwa vir naweekwegbreke, vakansies en langer toere.

?? Kenmerke & Toerusting
? Vol tent met extension sides
? Yskas
? Toilet & wasbak binne
? Travel Blanket
? Buite kombuis
? Gasstoof
? Gas-/Eletriese geyser
? Buite stort
? Watertenk
? Inruilings welkom
? Finansiering beskikbaar (T's & C's geld)
Elite Auto Leisure
+27 16 4555 773
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik







As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my
Soek

37 Elite Auto Leisure Tweedehandse te koop

37 Elite Auto Leisure Tweedehandse te koop