My Dashboard
First and Last and Always
My Dashboard
Register

Gypsey Regal For sale

R 87 900.00
Category: Caravans - On Road Gypsey | Location: Gauteng  | Sold by: Pieter Rautenbach | Date updated:
Gypsey
Private Sale Very Good Condition
4 PersonsSingleOn RoadPopup Roof
1996 Gypsey Regal – Uitstekende Toestand
’n Bekostigbare, ruim en netjiese woonwa ideaal vir die hele gesin. Hierdie Gypsey Regal is mooi versorg en gereed vir nuwe avonture!
? Eilandbed
? Samsung silwer yskas/vrieskas
? Radio geïnstalleer
? Voltent ingesluit
? Splinternuwe Rally tent asook splinternuwe blinders by alle vensters
? Splinternuwe boonste seil (surround)
? Nuwe dak-skokbrekers
? Nuwe bande met OEM “Mag rims”
? Volledige kragstelsel met laaier
? Nuwe Lithium battery (R5 000 waarde)
? Kwaliteit matras
? Spaarwiel ingesluit
? Padwaardigheid ingesluit ?
? Registrasie asook landswye aflewering beskikbaar (addisionele koste).
? Geleë in Centurion
? Skakel / WhatsApp Pieter:
084 582 0613
? Slegs R87 900
Pieter Rautenbach
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form







If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

371 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale

371 Latest Caravan and Camping Classifieds for Sale