My Dashboard
First and Last and Always
My Dashboard
Register

2014 Sprite Tourer SP Grondpad Karavaan For sale

R 219 000.00
Category: Caravans - On Road Sprite Tourer | Location: Gauteng Vanderbijlpark | Sold by: Top Caravans | Date updated:
Sprite Tourer
Dealership Sale Excellent Condition
3 PersonsSingleGravel RoadPopup Roof
2014 Grondpad Sprite Tourer SP met meer as R40000-00 se ekstras. R219000-00.

Ingesluit:

# EWIK movers.
# Mobile AIRCON, koud en warm.
# Voltent met al die sykante waarvan die dak reeds in sy die sak teen die karavaan vas is, dus hoef jy die dak nie in te ryg nie. Plus extension stoepie.
# Ekstra quick pitch awning aan die regtekant met skadunet kante.
# National luna twin yskas/vrieskas.
# 200 watt sonpanele met controller en splinternuwe enertec 105ah battery.
# Ekstra dik hoë kwaliteit matras op die hoof-bed.
# 15" all terrain wiele.
# Buite kombuis met gasstoff, dubbel wasbak met lopende water, afslaan werksblad met spens en breekgoed, plus nog 'n kas vir pakplek asook 'n kroegkassie.
# Muskietgaas by deur en vensters.
# Massiewe pakplek onder die bed met buite-deur.
# Baie kaste binne en groot kant-deur.

Die karavaan is vervaardig om grondpad te kan hanteer en is besonders netjies opgepas.

Top Caravans Centurion Pretoria.
Inruilings Welkom
BTW en padwaardigheid Ingesluit.
Finansiering kan gereel word.
Top Caravans
+27 83 556 4951
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form







If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email
Search

3 Top Caravans Pre-Owned for sale

3 Top Caravans Pre-Owned for sale