Bosveld Oase Brits
8.6km from Brits, North West, South Africa
News & Specials
Bosveld Oase Gekose Oord
Category: Resort News | Author: | Date posted: | Reach: 807234 2386

Bosveld Oase - Brits, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord
Bosveld Oase is ‘n woonwapark, sowat 15 min se reistyd vanaf Brits. Geleë in die stil en rustige hart van Mamogalieskraal se bosveld. Al die staanplekke is met gras bedek en die paaie is geplavei. ‘n Groot verskeidenheid voëls, verskillende wildsoorte en ook ‘n ‘vang en laat los’-dam vir die ywerige hengelaar. U kan gaan stap, fietsry, swem in ons verhitte onderdakswembad of die kouewater-swembad. Kom geniet ook ons glybane in die Waterpark.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Bosveld Oase Brits
+27 77 457 0613