My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Tuinroete Klein Karoo Kampplekke

Die Tuinroete is 'n kaleidoskoop van welige groen woude, valleie en styl rivier klowe, wit strande, sneeubedekte berge en besige dorpies. Die streek is 'n paradys vir avontuurlustiges en die aktiwiteite vanaf abseil, riviervaart, reksprong, diepsee visvang, walvis besigtiging, skuba duik en rotsklim tot volstruis ritte is beskikbaar. Daar is soveel natuurlike wonders, soos die Groot Boom en die woude van Knysna, die Kango Grotte en die Wildernis Nasionale park. Hoogpunte: Outeniekwa Choo-Tjoe, Bloukrantz Reksprong, Wildernis Nasionale Park, Otter wandelroete, Knysna Olifant Park, Knysna Strandmeer, Outeniekwa Natuurreservaat, Mosselbaai Akwarium, Monkeyland, Robberg Natuurreservaat, Nelson se Graf, Knysna Oesterfees, Tsitsikamma Woud Canopy Toere, museums, kunsgallerye en walvis besigtiging.