My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Overberg Kampplekke

Die land van wilde blomme, wynplase en walvisse... Die Overberg Streek is die tuiste van beide die Bontebok- en die Agulhas Nasionale Park. Kaap Agulhas is die mees suidelike punt van Afrika en talle walvisse en dolfyne word hierheen gelok. Besoekers kan langs die kuslyn van die ongelooflike uitkykpunte gebruik maak om hierdie pragtige diere te aanskou. Natuurreservate, wildeblom tuine, plaas stalletjies, wingerde en die skouspelagtige berge, maak hierdie streek 'n paradys vir buitelug entoesiaste. Die streek is perfek vir wandelroetes, voëlkyk en is ook volop rus en vrede. Hoogpunte: Kaap Agulhas, Agulhas Nasionale Park, Bontebok Nasionale Park, Fynbos roete, Caledon Wildeblom Tuin, De Hoop Natuurreservaat, Sabona Wildreservaat, Villiersdorp Wildeblom Tuin en Natuurreservaat, Hottentots Holland Natuurreservaat, haaiduik, walviskyk.