Vriendelike N6 Kampplekke
Die Vriendelike N6 is die hoof roete vanaf Oos-Londen na die Vrystaat, hierdie roete gaan dier baie interessante plekkies. Aliwal-Noord spog met van dié beste warmwaterbronne in die land, die sneeubedekte voetheuwels by Ben McDhui is die perfekte area om te gaan ski, Rhodes is 'n historiese dorpie en "Footsteps into the Past" kan by Lady Grey gevind word. Die Gariepdam is 100km lank, 24km breed en bied aan besoekers visvang, watersport, bootvaart, staproetes en baie meer. Hoogpunte: Warmwaterbronne by Aliwal-Noord, Barkley-Oos se jaarlikse Forel fees, Ski by Ben McDhui naby Rhodes, Gariepdam, jag, wildbesigtiging, historiese landmerke, museums, San rotstekeninge en Boere-Oorlog landmerke.
Vriendelike N6 Kampplekke Soekresultate
Wys tans 13 tot 17 van 17 resultate
Vind Suid-Afrika Oos-Kaap Vriendelike N6 Kampplekke deur Dorp