Sondagsrivier Vallei Kampplekke
Die Sondagsrivier Vallei is die tuiste van die Addo Olifant Nasionale Park, die grootste olifant toevlugsoorde in Suid-Afrika. Die park spog met meer as 350 olifante én ook die Groot 5. Die Krikwood Wildsfees lok uitstallers van heinde en verre vir die groot wildveiling wat jaarliks in Julie plaasvind. Die Kirkwood en Fitzpatrick uitkykpunte bied ongelooflike uitsig oor die Sondagsrivier Vallei met sy talle sitrusboorde en berge. Hoogpunte: Addo Olifant Nasionale Park, Fitzpatrick en Kirkwood Uitkykpunte, Groendal Wildernis Area, Drosdty Museum, visvang, kanovaart, abseil, voëlkyk, staproetes en watersport.
Sondagsrivier Vallei Kampplekke Soekresultate
Wys tans 8 resultate
Addo Elephant Nasionale Park, Narina Boskamp - SanParks
24km vanaf Addo, Oos-Kaap, Suid-Afrika