My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Wilde Grens Kampplekke

Hierdie streek is die gebied met van die oudste geologiese ontdekkings op die aarde. Van die ontdekkings dateer amper 3 biljoen jaar terug, die interessante Mkonjwa Bergreeks is een van die oudste bergreekse in die wêreld. In die pragtige De Kaap Vallei is die eiesoortige dorpie Baberton. Dit is hier waar die belofte van goud in die area, duisende mense hierheen gebring het, die dorpie het 'n ryk geskiedenis en kultuur erfenis. Die Wilde Grens is die perfekte stop vir besoekers aangesien dit aan die Kruger Nasionale Park, Mosambiek en Swaziland grent. Hoogpunte: Afrika Pionier Myne, Fortuna Mynroete, Mkonjwa Bergreeks, Songimvelo Natuurreservaat, perdry, goudwas, wandelpaaie, bergfiets roetes, grotte, wildbesigtiging, erfenis roetes, 4x4 roetes, warmwaterbronne, visvang, rivier vaart en voëlkyk.
Vind Suid-Afrika Mpumalanga Wilde Grens Kampplekke deur Dorp