Laeveld Legogote Kampplekke
Die Laeveld Legogote streek is die tuiste van Nelspruit, die hoofstad an Mpumalanga, sowel as die oudste dolomiet grotte in die wêreld, die Sudwala Grotte. Die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine is rotsagtig met watervalle en kaskades, 'n tropiese woud, kremetartbome en 'n groot broodboom versameling. Die Kruger Nasionale Park grens aan die Laeveld Legogote en bied aan besoekers ongelooflike wildbesigtiging en 4x4 roetes. Moet beslis nie die wilde perde by die goudmyn dorpie, Kaapsehoop, misloop nie. Hoogpunte: Sudwala Grotte, Laeveld Botaniese Tuine, Kaapsehoop, Casterbridge plaas sentrum, Khuthala Export Handelshuis, Mpumalanga Provinsiale Regering Kompleks, Jatinga Country Lodge Kapel, kultuur uitstappies, bergfiets roetes, museums, vierwielmotorfiets roetes, voëlkyk, visvang, staproetes, valskermsweef, mikrovlieg, 4x4 roetes, jag, gholf, wildbesigtiging, abseil, kuns en kunswerke, riviervaart, rotsklim, kanovaart en grotte.
Laeveld Legogote Kampplekke Soekresultate
Wys tans 3 resultate