Kosmos Land Kampplekke
In die somer word hierdie streek met 'n tapyt van wilde Kosmosblomme bedek. Secunda is Suid-Afrika se enigste brandstof produserende maatskappy, die wêreld se grootste ondergrond steenkoolmyn en ook die enigste gebied waar goud en steenkool terselfdetyd, op dieselfde gebied, gemyn word. Die area bied aan besoekers ongelooflike wandelpaaie, 4x4 roetes, visvang, voëlkyk, wildbesigtiging en die Potato Express Stoomtrein. Hoogpunte: Chief Mzilikazi se Kraal, Grootdraai Dam, Potato Express Stoomtrein, Kosmosblomme gedurende die somer maande, wandelpaaie, 4x4 roetes, bergfiets roetes, visvang, gholf, perdry, vierwielmotorfiets roetes, rivier vaart, watersport, seilvaart, voëlkyk en piekniek areas.
Kosmos Land Kampplekke Soekresultate
Wys tans 1 resultaat