Gras Vleilande Kampplekke
Absoluut 'n paradys vir voëlkykers, waar meer as 20 000 flaminke elke jaar by Chrissiesmeer, naby Ermelo, vergader; dan is daar ook meer as 80 watervoels en 'n 170 ander voëlspesies. Die Gras en Vleilande biedAnglo Boere Oorlog roetes, San rotstekeninge en 'n reuse voetspoor, wat dieselfe is as die een in Kanada, aan besoekers. Die streek is die gasheer van die jaarlikse Chrissiesmeer-paddafees wat in die somer plaasving. Daar is ook die Sterrekyk fees wat gedurende die wintermaande plaasvind. Die streek is beslis 'n paradys vir natuurliefhebbers en is ook die perfekte bestemming om net te ontspan.place to unwind. Hoogpunte: Froggily Ekspedisies, Boesman tekeninge, die 'Mushroom' hut, Chrissismeer dam, Heyshope dam, Jericho dam Natuurreservaat, voëlkyk, wildbesigtiging, San rotstekeninge, padda-jag safaris, sterrekyk, staproetes, pieknieks, watersport, seilvaart, bootvaart, visvang, perdry, 4x4 roetes, riviervaart, gholf en fietsry.
Gras Vleilande Kampplekke Soekresultate
Wys tans 3 resultate