My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Mopani Kampplekke

Die Mopani Streek is 'n relatief onaangeraak en behou sy ware Afrika bosveld ervaringe, waar besoekers wild in hul natuurlike habitat kan besigtig. Die streek is ryk aan kultuur en geskiedenis en het verskeie damme, riviere, bergreekse, tee plantasies, mopani, maroela en acacia woude, tesame met 'n kontrasterende landskap. Die streek is die tuiste van die Modjadji, die 'Reën Koningin", die area is ryk in sprokies en misterie en die plaaslike inwoners beskou sekere area nogsteeds as heilig. Hoogpunte: Foskor myn museum, Olifantrivier sonsondergang vaarte, Debegeni waterval, George se vallei, Modjadji Broodboom woud, Moholoholo Rehabilitasie Sentrum, Shangana Kultuur Dorp, Hans Merensky Natuurreservaat, Timbabati Wit Leeus, Bombyx Mori Toere, Hoedspuit Navorsing- en Teel Sentrum, Nyani Kultuurdorp, Swadini Reptiel Park, Tzaneen Museum, staproetes, visvang, gholf, 4x4 roetes, wildbesigtiging, perdry, watersport en voëlkyk.
Vind Suid-Afrika Limpopo Mopani Kampplekke deur Dorp