My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Kruger Nasionale Park Kampplekke

Waarlik die pronkstuk van die Suid-Afrikaanse Nasionae Parke, die Kruger is die tuiste van 'n indrukwekkende aantal spesies; 336 bome, 49 visse, 34 amfibië, 114 reptiele, 507 voëls en 147 soogdiere. Die mens se interaksie met die Laeveld omgewing oor die eeue heen is duidelik sigbaar aan die Boesmantekeninge in die park en die majestueuse argeologiese terreine van die Masorini en die Thulamela. Hierdie skatte verteenwoordig die kultuur, mense en gebeurtenisse wat 'n rol gespeel het in die geskiedenis van die Park en word bewaar saam met die res van die Park se natuurlike bates. Hoogpunte: Groot 5 wildbesigtiging, begeleide wildritte, begeleide staproetes, voëlkyk, pieknieks, museums en restaurante.
Vind Suid-Afrika Limpopo Kruger Nasionale Park Kampplekke deur Dorp