My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Keerkring Kampplekke

Die Keerkring streek is so genoem omrede die Steenbokkeerkring deur die noordelike deel van hierdie streek gaan. Die Afrika Ivoor Roete neem jou deur awemrowende landskappe en eindelose vistas waar troppe olifante vrylik ronddwaal. Die Keerkring is ook die tuiste van Polokwane, die hoofstad van die Limpopo provinsie en een van Suid-Afrika se vinnigste toenemende stede. Die Keerkring is die perfekte oornag streek vir besoekers wat na die noordelike dele van die provinsie vanaf Gauteng, en terug, reis. Hoogpunte: Makapansgat grotte, "Ana trees" in die Waterberg, Wolkberg Wildernis area, Iron Crown Berg, Serala, Magoebaskloof, Bakone Malapa Noordeloike Sotho Opelug museum, Makapans Vallei, "Cave of Hearths", Konsentrasiekamp begrafplaas, Gemco Kuns, Kuns- en kurio sentrum, Hugh Exton Fotografiese Museum, Moletzi Voël Toevlugsoord, Polokwane Kunsmuseum, Polokwana Voël- en reptiel park, Polokwane Voël Toevlugsoord, Polokwana Wildreservaat, Polokwane museum, Sekhukhuneland, Trichardt gedekteken, Anglo Boere Oorlog Aandenkings, San rotstekeninge, myn toere, gholf, kultuur ervaringe, dorpsgebied toere, 4x4 roetes, dinosourus voetspore, jag, bergfiets roetes, kanovaarte, staproetes, perdry, wildbesigtiging, voëlkyk en visvang.
Vind Suid-Afrika Limpopo Keerkring Kampplekke deur Dorp