My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd

Visvang Kompetisie

Kategorie: Oord Kompetisies | Skrywer: Klipspruit River Resort |  Datum geplaas:  | Blootstelling: 8021   1491

Wat gebeur volgende naweek? (15-17 September)

* Visvang kompetisie
* Lekker spesiale aanbod op verblyf en kampering
* Ry 'n draai deur Wolwespruit Natuur reservaat vir mahala!
* Gratis toegang vir dagbesoekers (**slegs op bespreking)
* Boeresport
* Rugby op die groot skerm

So pak die vis stokke en familie in die kar en kom geniet 'n lekker somer naweek langs die Vaalrivier by ons pragtige oord.

Pryse:
Hutte wat ablusie gebruik-
4 bed- R800 vir naweek
5 bed- R1000 vir naweek

Tarentaal met eie badkamer
2 bed- R800 vir naweek

Bokmakierie
4 bed- R 1000 vir naweek

Kampering
R100 per persoon vir die naweek

Klipspruit River Resort
+27 72 692 3792
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.





As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus