My Dashboard
First and Last and Always
My Dashboard
Register

Visvang Kompetisie

Category: Resort Competitions | Author: Klipspruit River Resort |  Date posted:  | Reach: 8021   1491

Wat gebeur volgende naweek? (15-17 September)

* Visvang kompetisie
* Lekker spesiale aanbod op verblyf en kampering
* Ry 'n draai deur Wolwespruit Natuur reservaat vir mahala!
* Gratis toegang vir dagbesoekers (**slegs op bespreking)
* Boeresport
* Rugby op die groot skerm

So pak die vis stokke en familie in die kar en kom geniet 'n lekker somer naweek langs die Vaalrivier by ons pragtige oord.

Pryse:
Hutte wat ablusie gebruik-
4 bed- R800 vir naweek
5 bed- R1000 vir naweek

Tarentaal met eie badkamer
2 bed- R800 vir naweek

Bokmakierie
4 bed- R 1000 vir naweek

Kampering
R100 per persoon vir die naweek

Klipspruit River Resort
+27 72 692 3792
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.





If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News