Edenpark Desember Spesiale Tariewe Oord | Spesiale aanbiedinge Beplan jou Desember-wegbreek by Edenpark en bespaar met spesiale tariewe vir langer verblyf. Hoe langer jy bly, hoe meer spaar jy!
Aldam Desember 2026 – Vermaak vir Oud en Jonk Oord | Nuus Vier die feesseisoen by Aldam Holiday Resort & Conference Centre met ’n volle program van swembadpret, kompetisies, musiek, bingo, braaie, Kersvieringe en Nuwejaarsvermaak vir die hele gesin.
San Cha Len Gasteplaas – Jou Perfekte Bosveld-wegbreek Oord | Nuus Ontsnap na die Bosveld by San Cha Len Gasteplaas, net 11 km vanaf Bela-Bela. Kies uit kampeerstaanplekke, safari tente, selfsorgchalets en ’n gesinskamp vir ’n onvergeetlike vakansie.
Klein Paradys Guest Farm – Jou Desember Bosveldwegbreek Oord | Nuus Daar is steeds karavaanstaanplekke en chalets beskikbaar vir die Desember-vakansie by Klein Paradys Guest Farm in Modimolle. Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.
November Hydro Rejuvenation Specials Oord | Spesiale aanbiedinge Take a break from the everyday and indulge in a little self-care this November with exclusive spa treatments at The Hydro, Warmbaths – A Forever Resort.
10 + 2 FREE Day Visitor Special at Warmbaths Oord | Spesiale aanbiedinge Enjoy more fun for less this November at Warmbaths, A Forever Resort. Buy 10 day visitor tickets and get 2 additional tickets FREE with this exclusive Quicket online offer.
November Camping Fever at Warmbaths Oord | Spesiale aanbiedinge Escape to Warmbaths, A Forever Resort this November and enjoy a special camping deal with no site fees, family-friendly facilities, and affordable nightly rates.
Mountain Splendour Black Friday Camping Special Oord | Spesiale aanbiedinge Grab one of only 10 camping and caravan sites available at 50% off with Mountain Splendour Resort's exclusive Black Friday deal.
Omaramba Pig & Prawn Fees 2026 Oord | Nuus Kom geniet 'n naweek vol lekker kos, musiek, swem, kuier en vermaak by Omaramba se gewilde Pig & Prawn Fees op 6 en 7 November 2026.
Spesiale Tyd vir Ons Pensionarisse by Edenpark Oord | Nuus Ontsnap na die rustige Bosveld en geniet 'n ontspannende wegbreek by Edenpark. Die ideale bestemming vir pensionarisse wat vrede, natuur en gemak soek.
Iron Kids Fitness Challenge at Omaramba Oord | Nuus A brand-new 10-day fitness challenge for children aged 10–16. Build confidence, strength, teamwork, and fitness while having fun at Omaramba Vakansieoord.
Desember Vakansie by Mbizi Game Lodge & Spa Oord | Nuus Maak hierdie Desember onvergeetlik by Mbizi Game Lodge & Spa. Daar is nog 'n paar laaste staanplekke beskikbaar vir kampeerders, woonwaens en vakansiegangers wat die Bosveld wil geniet.
Loskopdam Camping Escape Special Oord | Nuus Enjoy an affordable camping getaway at Loskopdam, A Forever Resort. Stay the weekend of 20–22 November 2026 for only R500 per night for 4 people.
Fairhills Self-Catering & Glamping Getaways Oord | Spesiale aanbiedinge Enjoy a comfortable South Coast escape with Fairhills' self-catering and glamping accommodation options. Choose from luxury caravans, cosy cabins, or spacious family accommodation at affordable rates.
Fairhills Sizzling Summer Holiday Specials Oord | Spesiale aanbiedinge Enjoy affordable family camping on the South Coast at Fairhills Caravan Park & Camping Ground. Take advantage of special early bird, late sleeper, and peak season holiday deals in Ramsgate.
Desember by Sebenza Creek Karavaanpark Oord | Nuus Ontsnap hierdie Desember na die Bosveld en geniet ruim staanplekke, moderne geriewe, groot swembaddens en rustige natuurskoon by Sebenza Creek Karavaanpark naby Nylstroom.