My Dashboard
Eerste en Laaste en Altyd
Visit Caravan Overland Show

Pretoriuskop Ruskamp Gekose Oord

Kategorie: Oord Nuus | Skrywer: Kruger National Park, Pretoriuskop Camp - SanParks |  Datum geplaas:  | Blootstelling: 21734   1450

Pretoriuskop Ruskamp - Suidelik, Kruger
Kamp & Leef Gekose Oord

Gedurende die vorming van die aarde is gesmelte rots deur die aarde se kors geforseer en het gestol in die vorm van die kenmerkende granietkoppies, waar Pretoriuskop ruskamp nou gesetel is. Die indrukwekkende granietkoepel, bekend as “Shabeni-Hill” is naby aan die kamp, wat geleë is in die suid-westelike hoek van die Kruger Nasionale Park. Pragtige bome met helder rooi blomme versier Pretoriuskop. Dit, asook die eksotiese blomstruike, versterk die band met die verlede.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Kruger National Park, Pretoriuskop Camp - SanParks
+27 12 428 9111
Indien jy belangstel in hiedie item, gebruik asseblief hierdie navraag vorm aangedryf deur CaravanParks.com.





As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Stuur 'n afskrif van hierdie e-pos aan my

Nuutste Nuus