Die onderdak warmwaterswembad sal tydelik gesluit wees vir herstelwerk van 7 tot 12 Oktober 2026. Die buitelug swembad by die restaurant bly verhit en beskikbaar.
Kokoriba Wildreservaat – Belangrike Kennisgewing
Resort | News

3-4 NOVEMBER 2023
Buffelspoort area,Omaramba
Mosambiek style Prawns met Omaramba se bekende Peri-Peri sous en 'n HEERLIKE Prawn-potjie!!
As jy nie die vis-ding doen nie is daar heerlike "Vark spit" en gerookte "PORK BELLY" met 'n Jalapeño sousie!!!
Net vir jou! Die vark word gerook vir ure met Pekanneut hout! Die gerookte Vark word bedien met koolslaai of Chips !!
IS JY AL HONGER?
Bespreek jou staan plek vandag
Skakel ons vandag om jou plek te bespreek
