Experience the beauty of the bushveld on a guided game drive at Klein Paradys Guest Farm in Modimolle. Enjoy wildlife sightings, stunning scenery, and an unforgettable nature experience for only R150 per person.

OFF THE GRID" - PAASNAWEEK
KAMP BY OMARAMBA!!!
JULLE het gevra ons moet dit weer doen vir Paasnaweek, en ONS het geluister!!!
Hierdie staanplekke het geen elektrisiteit nie!!
Indien jy ten volle ingerig is en hou van Boskamp is hierdie spesiale aanbod net vir JOU!!!
